Duinehuis
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Duinehuis is 'n bekoorlike drieslaapkamerkothuis naby strande. Hierdie kothuis is die perfekte plek om in Arniston te ontspan en het 'n huislike atmosfeer.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 met koningingrootte-beddens en die ander een met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n groot stort, wasbak en 'n toilet. Die ander badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die sitarea het 'n kaggel, aparte eetarea, kombuis en 'n tweede sitarea. Daar is 'n toegeboude binnehof met 'n ingeboude braai en 'n buitestort met koue en warm water. Oorgenoeg parkeerplek in die omheinde voortuin is beskikbaar.
Honde word op versoek toegelaat. WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Napierstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Duinehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap