Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinerosie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Calima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir Duinerosie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Riaan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Gesin met klein kinders

Veilige en stil omgewing, naby die strand, troeteldiervriendelik. Ups vir beurtkrag.

Al wat ons bietjie gemis het was WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith S

Heerlike Weskus kuier met gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker gekuier in Dwarskersbos. Die verblyf was baie netjies en goed toegerus. Heerlik rustige omgewing en lekker naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Riaan. Hier is WiFi, ek het vergeet om te sê. Mooi loop.

Duinerosie
Dehan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dehan D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Dit was heerlik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Dankie Dehan, die gesin kan gerus weer kom. Hulle is altyd welkom.

Duinerosie
Nicolette S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met vriende

Rustig en ontspanne.

Heerlik gerus, alles in blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manfref P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfref P
Gesin met klein kinders

Lekker lekker lekker.

Dit was uitstekend en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Manfred. Julle is altyd welkom.

Duinerosie
Charl H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige plekkie weg van die stad se gejaag.

Met ons aankoms was ons verbaas oor hoe groot en mooi ingerig die huisie was. Alhoewel die braai oop is, is dit goed beskut en die klein bietjie wind wat ons gekry het het glad nie 'n impak gemaak op die plesier van buite sit en kuier nie. Die plek is naby die See Kaia restaurant en winkel geleë en om vinnig iets te gaan kry was geen probleem. Heerlik gekuier en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle beker is by Charlotte. Kom gerus weer. Groetnis Calima

Duinerosie
Hennie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Gesin met tieners

Awesome net te kort.

Een van die beste plekke waarin ek al gebly het. Sal definitief weer daar gaan bly. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Duinerosie
Madie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie A
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Regte Weskus gasvryheid.

Pratige, karaktervolle huisie by die see. Mooi dekor en lieflike buite-area. Ons gasvrou was dierbaar. 'n Groot bonus is dat ons hondjies kon saamkuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Dankie Madie. Ek is bly julle en die brakke het lekker gekuier.

Duinerosie
Joan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan B
Gesin met klein kinders

Dit was hemels het dit baie geniet, sal weer gaan.

Jy kan nie vir meer vra nie gerieflike skoon slaapplek en a tree van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Dankie Joan, bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groetnis. Calima

Duinerosie
Anita L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig. Alles wat jy nodig het. Kon heeltemal ontspan en rus.

Hondjies gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Dankie Anita, bly julle het dit geniet.

Duinerosie
Elaine K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir seker 'n baie pragtige plekkie. Goed toegerus en die eienaar was baie behulpsaam. Uitstekende ligging vir 'n vakansie.

Wat 'n pragtige plekkie. Bederf met die feit dat ons nooit beurtkrag gevoel het nie as gevolg van sonpanele. Eienaar het 'n hart van goud en het uit gaar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Elaine, vir die pragtige terugvoering. Ek waardeer dit. Jy is altyd welkom.

Duinerosie
Bernard A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard A
Besigheidsreis

Netjies, voldoende.

'n Goeie plek op 'n netjiese lokasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Dankie Etienne ek waardeer dit.

Duinerosie
Carol-anne D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-anne D
Gesin met tieners

Baie netjies, ligging goed. Diens baie goed.

Baie vriendelike en behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Carol-anne, ek waardeer dit.

Duinerosie
Louise T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net wat ons nodig gehad het.

Dit was baie lekker om ons hondekinders saam te neem. Hulle was veilig en dit was naby genoeg om met hulle see toe te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a beautiful relaxing place to stay.

Could view dolphins swimming in the ocean at the beach lookout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, gasvry, naby die see en heerlik ontspan.

Beveel aan en sal weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ligging en sonsondergang uitstekend. Stil area. Geen lawaai. Rustige plek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Schalk, kom gerus weer.

Duinerosie
Sanet M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet om daar te bly en ons hondekinders kon ook saamgaan en dis lekker naby die see. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Sanet. Kom gerus weer.
Groetnis,
Calima

Duinerosie
Naomie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomie S
Gesin met tieners

Duinerosie is fantasties! Ons het so lekker gerus!

Dwarskersbos was nog altyd ons toevlug van die besige stad se gejaag af. Duinerosie is baie goed geleë, stapafstand van strand af. Dit was die lekkerste om met vensters oop te slaap en saans en soggens die geluid van die branders te hoor. Die plekkie is goed ingerig met alles wat mens benodig en ruim genoeg vir ons gesin. Ons het regtig so lekker gekuier, ons wou nie oppak nie! Gaan Duinerosie beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Dankie Naomi, kom gerus weer. Julle is altyd welkom.

Duinerosie
Linzi C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzi C
Gesin met tieners

Awesome stay at Duinerosie

The cottage is lovely and very well equipped, quick walk to a beautiful beach

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met vriende

Friendly, comfortable and great hostess.

Great location, central for flower viewing on the West Coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zane M
Saam met vriende

Friendly host. Comfortable accommodation. Quiet neighbourhood.

We enjoyed our stay and we can recommend it as good value for money at that price point.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike gasheer. Gerieflike verblyf. Stil woonbuurt.

Ons het ons verblyf geniet en sal dit aanbeveel, want dit is goeie waar vir geld teen die prys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Thank you Zane. I am glad you enjoyed your stay. Regards, Calima.

Duinerosie
Louretha K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louretha K
Saam met vriende

Kan netjieser wees.

Ou komberse. Ou matte. Verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M
Gesin met tieners

Die omgewing was veilig en verblyf was rustig.

Die verblyf was gerieflik alhoewel die woonstel dalk meer aandag kort ten opsigte van die meubels en kombuisgeriewe. Andersins was dit 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Weskus gasvryheid met harders op die kole en 'n bootrit op die Bergrivier saam met Tollies en sy Skipper vrou, Madeleine.

Ons het ons verblyf in alle opsigte geniet. Was heerlik in Dwarskersbos. Baie dankie Calima. Ons het baie lekker gekuier. Dankie ook vir ekstra moeite om ons verblyf onvergeetlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Hallo Johanna,
Dankie vir die goeie terugvoer, bly julle het dit geniet. Kom weer.
Mooi loop,
Calima

Duinerosie
Rickus V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus V

Baie aangename akkommodasie en goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld vir 'n rustige wegbreek naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Laura, kom gerus weer.

Duinerosie
Joretha H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joretha H
Saam met vriende

Lekker en netjies, maar kort dalk nuwe beddegoed.

Goeie verblyf-opsie. Beddegoed al redelik uitgewas en nie lekker tekstuur, maar wel baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien B
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer.

Rustig, privaat en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie R
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi!

Duinerosie is baie sentraal vir al die rond rits tussen die Wes-Kaap-dorpies. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer gaan. Dit maak dit ook spesiaal dat mens 200 m van die strand af is wat dit ideaal maak vir kinders en is baie veilig. Baie dankie Duinerosie. Netjies en baie skoon! Mens kan maklik vir 'n week plus kuier in die plekkie. Alles is daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Beste Annemie,

Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Groetnis,
Calima

Duinerosie
Herman V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie netjies en skoon. Warm, welkom gevoel. Alles wat benodig mag wees, is daar. Lekker braaigeriewe. Stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Herman. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Groetnis

Duinerosie
Wilna J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die swakste van my hele toer Kaap toe, en duurste!

Ek was nie beïndruk met die eenheid nie. Daar was nie 'n bad nie, net 'n stort. Dit het gevoel of ek teruggevoer was na 1960 met die dekor en die prys per nag by verre te veel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B
Gesin met tieners

Ruim en skoon eenheid.

Vriendelike ontvangs, netjiese en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Attie, vir die goeie terugvoer. Dit help altyd om te verseker die akkommodasie is op 'n hoë vlak. Groetnis, Calims.

Duinerosie
Rita E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was netjies en skoon en volledig.

Alhoewel dit self versorgingeenheid is, sal koffie en tee welkom wees. Dit was 'n redelike koue aand en die gasvrou het ons baie mooi gehelp, maar ons het die komberse onvoldiende gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lu V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Sal graag weer wil kom kuier , baie gesellige atmosfeer en die netheid van verblyf was vir my belangrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit help altyd om net beter en beter te wees.

Duinerosie
Jered K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jered K
Gesin met tieners

Rustige naweek, sal weer so maak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Jared.

Groetnis

Duinerosie
Erica J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica J
Gesin met klein kinders

Lekker naweek.

Rustige wegbreek naweek uit die besige stad. Was heerlik, dankie vir jou gasvryheid Calima.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met klein kinders

Algeheel goed. Gemaklik vir 6 mense. Baie naby aan strand.

Baie lekker huis. Groot genoeg vir 'n gesin. Baie naby aan strand. DStv ook vir sport liefhebbers. Braai-area met bankies. Plek vir 1 motor om in te trek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Baie dankie Jaco vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit. Groetnis Calima

Duinerosie
Maryann J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann J
Saam met vriende

Baie lekker.

Goeie plekkie vir 'n vinnige naweek kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L
Gesin met klein kinders

Friendly, considerate and personalised service and a comfortable, clean and pretty cottage.

Friendly, considerate and personalised service and a comfortable, clean and pretty cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E
Gesin met klein kinders

Lieflik.

Die verblyf is netjies en presies wat ons gesoek het. Alles wat 'n mens moontlik kan nodig hê is daar. Ons het al in baie plekke gebly en neem dus uit gewoonte uit baie van ons eie goed saam wat glad nie nodig was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duinerosie se terugvoer

Hi Morné,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit so geniet. Kom weer.
Groetnis
Calima

Duinerosie
Renier C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C

Baie vriendelike gasvrou!

Heerlike oornagplek. Goed toegerus met alles. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simone P
Gesin met klein kinders

Stil en rustige verblyf.

Hoofslaapkamer se dubbelbed met die relings by die voete het beenspasie beperk, ons moes die matras in die leefarea op die grond sit. My man is lank en selfs ek het nie genoeg beenlengte spasie gehad nie. Miskien net die voetenend se reling afhaal? Die panne/potte kan na gekyk word, daar was net 1 pan en dit was geroes. Die braaipan het nie gewerk nie, ek en my man het probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynnis L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis L

Baie mooi plek en was fantasies en baie rustig om daar te kuier.

Baie lekker om daar te kuier. Die plek is skoon en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie.

Beddens is swak kwaliteit. Een aand daar geslaap, opgepak en ander verblyf gaan kry. Dit is 'n "glorified granny flat" agter in 'n tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e80bca7e011657ae26f1b6da283f30a430ecda78f6eac8ca14c10ab77d67370dc8a35439fcb5134a0594ea4342c0edfe040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 1 Galjoen Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.690789 18.237399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem