Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dullies Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Critchley Common, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dullies Cottage is 'n luukse dubbelverdiepinghuis in die veilige Critchley Common-kompleks wat bekend is vir sy kostelike Engelse-dorpie-atmosfeer. Die huis is geskik vir 8 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers bo en 2 en suite-slaapkamers onder. Die eerste slaapkamer bo het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV, leeshoekie, etenstafel met stoele en 'n lekker kaggel. Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die huis het 'n sonnige stoep met 'n sitarea, 'n braai en 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan vir die eende by die damme gaan kuier, of die uitsig vanaf die uitkykpunte op die landgoed oor Suikerboschkop Natuurreservaat en die omliggende platteland geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Dullies Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Dullies Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • 25 Critchley Common, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Dullies Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Critchley Common, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0646540ecd20318f18c0aa231903f45962ddd009e193b0024b49d4c80a59a01a8c30e3ca9d2335ff6bed0b25cb3b717b1430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 25 Critchley Common Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417051352646 30.110913975428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem