Dullstroom Kruger Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dullstroom Kruger Cottage bied selfsorgverblyf in 'n veilige, stil area in Dullstroom. Die kothuis is aan die buitewyke van die dorpie geleë en kyk uit oor Suikerbosch-koppie en die Dullstroom-natuurreservaat.

Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander en het 'n dubbelbed met elektriese komberse. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea en kombuis is vir selfsorg toegerus. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, prutpot, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel en kaste met breekware en eetgerei. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel en bied toegang tot 'n houtdek met 'n etenstafel en braai.

Ons laat slegs klein troeteldiere toe indien jy dit vooraf reël.

Slaapplek

'n Bespreking by Dullstroom Kruger Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dullstroom Kruger Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za