4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 385 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Geleë aan die buitewyke van die dorp, met uitsig oor Suikerbosch-koppie en Dullstroom-natuurreservaat, bied The Beagle’s Nest-kothuis selfsorgverblyf vir 4 persone in 'n stil area van Dullstroom.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en die beddens is toegerus met elektriese komberse. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese braaipan, 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n ketel, 'n broodrooster, sowel as breekware en eetgerei.
Die leefarea het gemaklike sitplek met 'n kaggel, sowel as 'n slim-TV met Premium DStv-kanale. Daar is ook WiFi beskikbaar.
Die sitkamer maak oop na 'n houtdek met buitesitplek en braaigeriewe. Honde is welkom met vooraf reëlings. Die kothuis is aan die rand van die dorp geleë, wat dit soos 'n plattelandse ontsnapping laat voel.
Daar is LED-ligte vir beurtkrag en 'n alarm wat gestel kan word wanneer jy uit is.
Dullstroom bied visvang, staproetes, Birds of Prey Rehabilitasiesentrum, Highland Gate Gholfklub en 'n aantal goeie restaurante en kroeë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 385 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Beagle’s Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
385 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang