Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dullstroom On the Rocks

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Dullstroom On the Rocks
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annemarie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie G

Goed toegeruste en netjiese verblyf.

Aangename verblyf en goeie opvolg en inligting dae voor aankoms vanaf gasheer/gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer Dullstroom toe gaan. Vreeslik lekker gebly. By Dullstroom On the Rocks.

Ons het verskriklik lekker gebly, lekker om bietjie koud te kry. Lekker warm by die vuur in binne braai gekuier. Alles is gerieflik in die huis en alles is daar wat jy benodig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross B
Gesin met tieners

I would go back.

Dullstroom on the rocks is very comfortable with everything you need. It is close to the main road but very quiet. The estate is safe, the view from the house is great, and there is a trout dam on the estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

It was great having you. Thank you for choosing 'On the Rocks'.
Best regards, Susan

Dullstroom On the Rocks
Hannah T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah T
Saam met vriende

Lekker kuier huis.

Dullstroom On the Rocks is 'n lekker huis vir 'n naweek in Dullstroom. Die braaikamer met lekker gemakstoele is lieflik. Veilig in estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Thank you, Hannah. Hope to see you again soon.
Kind regards, Susan

Dullstroom On the Rocks
Andre O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis af.

Hierdie is die eienaars se eie huis waarin hulle soms bly. Dit beteken elke denkbare benodigheid is beskikbaar vir gebruik. Ons is gevang deur 'n besonderse koue paar dae, tog is die huis nie 'n 'koue' huis nie en die hoofslaapkamer op die boonste verdieping behou 'n redelike gemaklik temperatuur. Die dubbelbed is baie gemaklik. Daar is 'n hout stofie in die sitkamer wat baie goed werk. Genoeg hout word voorsien vir 'n hele aand, selfs twee as jy mooi werk. Daar is 'n heerlike stoep/patio onder wat toegemaak is met glas vensters en twee glas deure wat mens beskutting gee teen die elemente. Daar is 'n ingeboude braai asook 'n Weber sou mens verkies. Daar is oorgenoeg tafeltjies en stoele, asook gemakstoele. Ongelukkig is die uitsig vanaf die patio direk op die huis voor mens, en nie op die dam en veld nie. Dit pla nie, want mens het tog privaatheid. Let net op dat die motorhuis gesluit is vir private gebruik. Die rylaan is gelukkig breed en jou voertuig kan direk voor die patio se deur afgepak word. Jou voertuig staan is koelte onder 'n groot boom. Ons het baie gemaklik gebly en beveel die huis sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Thank you so much for the detailed review. We hope to see you again soon.
Warm regards,
Susan and Eilene

Dullstroom On the Rocks
Sylvia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Die eienaar is baie behulpsaam met alles, soos die optel van sleutels en die verskaffing van inligting oor die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Baie dankie, Sylvia.
My Afrikaans is nie so goed nie, want ons is Duits, maar dit was 'n plesier en ons hoop julle kom weer kuier!
Groete, Susan

Dullstroom On the Rocks
Emsie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P
Saam met vriende

Goed ingerig, "cosy" en baie gerieflik.

Baie gerieflike huis, cosy, maar met genoeg spasie vir 6 mense sonder om onder mekaar se voete te kom. Ons was aanvanklik bietjie teleurgesteld omdat die huis nie 'n view het wat uitkyk oor 'n dam nie, maar dit is so gerieflik geleë, slegs 100 m van die dam af met bankies as jy graag daar wil sit en nie wil visvang nie. Vlieghengel was goed en stap-roete van 8 km gedoen in die natuurreservaat (jy kan definitief korter roetes ook stap) na die uitkykpunt toe. Dit is baie goed geleë in die dorp en die kaggel het die huis heerlik warm gehou. Van ons moes werk en die studeerarea was baie gerieflik, sonnig en warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianda L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda L
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus.

Die huis is pragtig. So lekker om in te kuier en die toegang tot die reservaat en die damme is heerlik naby. Ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lunel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lunel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n netjiese, ruim huis.

Dit was 'n netjiese, ruim huis met voldoende benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Thank you so much Lunel! It was a pleasure having you stay in our home and we do hope to host you again.
Kind regards. Susan and Eilene

Dullstroom On the Rocks
Lance S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance S
Saam met vriende

'n Baie rustige veilige plek met als wat jy nodig het.

Als in die huis was netjies en skoon. Dit was baie koud die naweek, maar met die vuurverwarmer in die huis het ons dit nie gevoel nie. Ons sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Gesin met tieners

Well-appointed accommodation.

Dullstroom On the Rocks is one of the best self-catering accommodations we have stayed at in Dullstroom. It has everything that you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Die akkommodasie was ruim en netjies. Kombuis is ten volle toederus en daar is 2 kaggels en 3 braai-areas. Ons sal definitief dit weer boek met ons volgende besoek.

Baie sentraal, ruim, skoon en baie kaggels om jou warm te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Thank you for your nice review. It was a pleasure having you and we hope to see you again.
Warm regards. Susan

Dullstroom On the Rocks
Viljoen A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen A
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Die huis is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Sal verseker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met vriende

Lekker.

Baie mooi plek, naby hoofsentrum en veilig. Bring maar ekstra ligte saam vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Plek is baie netjies, naby aan die dorp. Die braai-area is gerieflik toegebou en die kaggel binne die huis is 'n bonus vir die kouer tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florina E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek. Goeie ligging naby die dam en dorp.

Goeie ligging, pragtige verblyf en sekuritiet. Ruim huis, hou van die kaggel en stoep, en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Dear Ina, it was a pleasure welcoming you and having you stay. Hope to see you again. Kind regards. Susan and Eilene

Dullstroom On the Rocks
Theo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

Great location in a beautiful gated estate. Good for children and casual walks nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Many thanks, Theo. We enjoyed hosting you and hope to see you again in the future. Best regards. Eilene and Susan

Dullstroom On the Rocks
Yolandi S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Gesin met klein kinders

'n Pragtige en gerieflike plekkie wat voel soos 'n tweede tuiste.

Dullstroom On the Rocks is in 'n kompleks. Dit was snoesig en gemaklik, veral met die konstante koue en reënweer wat ons gehad het. Elke vertrek het iets interessant in wat jou oog vang. Die beddens is gemaklik, verskeie kaggels en braai-areas binne in die huis self. Dit was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Dear Yolande,

It was only a pleasure having people like yourself, choose our family home!!

We will welcome you back any time!

Best regards,

Susan

Dullstroom On the Rocks
Penny D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny D

Cosy and well appointed.

Great location, just a short walk into town and everything you need is there. Remember to take your own trout fishing rods as licenses are provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Thank you for your positive review. Would have been even better if not for load shedding. Kind regards. Susan

Dullstroom On the Rocks
Alda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S

Fantasies lekker.

Die eenheid is baie veilig geleë en goed toegerus. Jy kan nie anders as om verlief te raak op die plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Baie dankie Alda. Dit was regtig 'n plesier. Groete. Susan

Dullstroom On the Rocks
Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette R
Gesin met tieners

Baie outdated.

Die plekkie was gemaklik en goed geleë, maar baie outdated. Dit sal kan doen met 'n bietjie oordoen, al is dit net nuwe wit beddegoed en asb. 'n nuwe badmatjie in die boonste badkamer! Dit voel asof jy by mense aan huis kuier en dis nie inviting nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Dear Lizette,

Thank you for your review which is certainly appreciated.

The house, as you mentioned, is comfortable, never built as a guest house, and can no doubt do with an upgrade here or there and we will certainly take your comments into account.

We are happy to see that our customer service, location, and security were rated with 5 and that you enjoyed your weekend.

Best regards,
Susan

Dullstroom On the Rocks
Marica V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

It was wonderful, clean and safe. I will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Many thanks for your kind review. We try our best to make our visitors feel safe and happy. Please come again.
Kind regards,
Susan and Eilene

Dullstroom On the Rocks
Annemarie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met vriende

Wonderlik, rustig en veilig.

Susan was baie behulpsaam met alle inligting wat nodig is en het my deurentyd op hoogte gehou van beurtkragskedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Thank you for your positive review. We alway try our best to make visitors feel welcome, safe and comfortable at our cosy family home. Kind regards, Susan

Dullstroom On the Rocks
Martha L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha L

Lekker.

Lekker, die loadshedding was ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en veilig.

Heerlik gekuier, vriendelike verwelkom, veilig en skoon. Sal vir seker kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Fantastiese vakansieverblyf.

Ons het dit vreeslik geniet. Lekker kuierstoep wat toe is teen die elemente. Kom reën of koue, jy sal kan braai en lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Rustigheid.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was skoon en het alles wat nodig is. Die eienaar was baie betrokke wat baie lekker was. Die kaggels was welkom, want dit was nogals koud. Baie dankie Susan. Ons sal terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Thank you so much, Renier. It was an absolute pleasure to have you and trust you will come again.

Dullstroom On the Rocks
Stephanie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met vriende

Jaarlikse maraton saam vriende.

Ons is 'n groep vriende van verskillende plekke en ontmoet een keer per jaar vir 'n naweek-kuier in Dullstroom. Ons het al 'n paar plekke probeer maar sal beslis hierdie een ons gunsteling noem. Baie gesellig met genoeg geriewe vir almal. Kombuis is groot genoeg vir almal om deel te wees van die kosmaakproses terwyl die vuurtjie lekker brand. Ons sal On the Rocks beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin K
Gesin met tieners

Comfortable, clean and excellent value for money.

We were 4 adults and two teenagers, so this venue was an excellent fit for us. The kitchen was well stocked with appliances etc. The rooms smelt wonderful and were so clean. There is only one shower- which does pose a bit of a challenge that can be easily navigated. Susan was such a pleasure to deal with and we felt she was authentic in her interest in our stay- which is such a wonderful touch. Thank you for having us! This was excellent value for money and we will definitely recommend it to our friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

It felt like home away from home.

The house is inviting and comfortable. Everything you need to make the stay comfortable is in the house. House is in a tranquil closed off estate on the dam. Very pretty and peacefull but at the same time central enough with access to everything that's happening in Dullstroom. We had a fantastic weekend and will definitely recommend the facility. Thank you Susan, we enjoyed your house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ada S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada S
Saam met vriende

Pragtige huis met heerlike kaggel en braai.

Ons het so lekker gekuier in die pragtige huis van Susan. Alles wat jy nodig het is daar. Baie spasie. Skoon en netjies. In veilige area 24 uur sekuriteit. Heerlike kaggel en toe stoep braai area. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane E
Gesin met tieners

A lovely 2 story house with lots of fireplaces in a peaceful tranquil set up.

On the Rocks is a lovely neat house in a tranquil closed off estate. It had all the comforts we required. Very peaceful environment with lovely walks up the mountain and places to hike. It's very central with easy access to everything that's happening in Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K
Saam met vriende

Gesellig en funksioneel - naby aan alles

Binne loopafstand van dorp. Veilig en goed geleë. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Many thanks for your kind review!
It was a pleasure accommodating you and we hope to see you again!

Dullstroom On the Rocks
Marius E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek in baie mooi omgewing in 'n mooi huis.

Positiewe gedeelte - Ons was daar saam met kinders en kleinkind, baie lekker gebly en die huis is pragtig en goed toegerus in 'n mooi kompleks en onmiddellike omgewing. Daar was werklik niks meer waarvoor ons kon vra nie. Heerlike kaggelvuur gemaak met die koue wat ons beleef het. Stoep kuier area is soos 'n sonkamer, heerlik, met 'n ingeboude braai Negatiewe deel - Dit was vrek koud en dus was die woonarea en kamers koud. Geen verwarmers in die huis nie, geen elektriese komberse nie, so ons het maar koud geslaap. Die braai in die stoep area se bokant is vreeslik laag so sit en braai was aan die order van die dag. Die stoepkamer is vol klein tafeltjies met stoele wat dit vreeslik vol maak en byna geen beweeg ruimte nie. Die een leunstoel op die stoep se raamwerk aan die een kant is los, so dit maak dit moeilik om die stoel te vertrou. Geen gordyne in die kamers nie, net blindings wat te kort is. Vir die prys sou mens bietjie meer verwag het in terme van afronding. Huis is pragtig gemeubuleer en die negatiewe items is klein en kan uitgesorteer word sou dit vir die eienaars belangrik wees. Fantastiese naweek, lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dullstroom On the Rocks se terugvoer

Many thanks for your review with the many positive points!
Thank you too for the few points we can work on! We will definitely take the things you mentioned into consideration. Did you not use the Morso fireplace, as that warms up the house in no time? We do hope to welcome you again sometime in the future and are happy that you had an overall enjoyable long weekend!

Dullstroom On the Rocks
Marie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie C
Gesin met tieners

Gemaklike, netjiese huis met alles wat nodig is.

Ons het dit baie geniet en heerlik gekuier. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Gesin met tieners

Fantasties.

Vir 'n laaste-minuut-bespreking kon ons nie vir meer gevra het nie. Susan was puik met haar kommunikasie. Die beste huis wat ons al in Dullstroom gebly het. Ruim, soon met al die geriewe wat jy kan kry. Die toegeboude stoep met braai was 'n bonus, lekker warm vir ons familiekaartspeletjies. Dankie Susan dat jy jou pragtige huis vir ons kon leen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike J

Baie aangename verblyf.

Ons gesin het 'n absolute wonderlike tyd gehad-ons verblyf was knus, baie gerieflik en veilig. Die huis was soos ons eie tuiste vir die naweek. Susan het ook gedink aan alles wat ons benodig om ons naweek aangenaam en gemaklik te maak, ook gedurende ons aankoms en vertrek met reëlings. Ek sal 110% aanbeveel en enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen S
Saam met vriende

Pleasant stay with good friends.

We were 2 couples escaping the city for a weekend of good conversation, fire and wine! On the Rocks is the perfect spot for a weekend retreat. It has all the amenities you could ask for and has been well kept. Safety is no issue as it is in a secure estate on the dam, very pretty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aline M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aline M
Gesin met tieners

It was so clean, will definitely tell my friends about this place.

Everything was just like you see on the picture, very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak Lane Landgoed 670, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf740c0412836b90333bff649319a797fe00c2b61e24bd9eb4380b73cb8da3a2665255646e322e188caf54ab78afb0b49e7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 670 Oak Lane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.411698561736 30.108078116008