DullVino Apartment @ Millers Cove
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 75
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Daniel M - Jan 2024
Algehele gradering
A great place to unwind. Very close to all the shops and restaurants in the area.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Baie dankie, Daniel! Bly julle het lekker gebly.
Michelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik. Lieflike, ruim woonstel in 'n stil omgewing met alles wat 'n mens benodig. Die kombuis is goed toegerus, die beddens baie gemaklik met goeie gehalte linne, die stort is modern en die bad is massief! Die beste van alles is die lieflike balkon met 'n baie gemaklike riempies bankie waar ons die pragtige sonsondergang en opkoms kon beleef.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Michelle, baie dankie vir die mooi woorde! Bly julle het lekker gebly.
DullVino
Ulrich B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Hi daar, dankie vir voorstelle.
Dullvino
Maarten V - Nov 2023
Algehele gradering
Was gerieflik.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Hi Maarten, dankie vir die mooi woorde! Voorstelle is ook welkom.
DullVino
Frans V - Okt 2023
Algehele gradering
Soos geadverteer.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Hi, dankie vir 5-ster (rating).
DullVino
Cydney B - Sep 2023
Algehele gradering
We had a good stay, very clean.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Good afternoon, thank you for the excellent rating.
DullVino
Brett T - Sep 2023
Algehele gradering
Massive apartment that is well furnished and located.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Hi, thank you for the 5-star rating, much appreciated.
DullVino
Leon S - Aug 2023
Algehele gradering
Sentraal. Waarde vir geld. Netjies.
DullVino Apartment @ Millers Cove se terugvoer
Dankie, en bly julle het lekker gebly!
Dullvino
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom