DullVino Apartment @ Millers Cove
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 350R1 215 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
DullVino Apartment @ Millers Cove is 'n selfsorg-eenheid op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou op die veilige Critchley Common-landgoed in Dullstroom. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende aangesien dit sentraal geleë en naby verskeie winkels en besienswaardighede in die area is.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 75
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink DullVino Apartment @ Millers Cove het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding van Berkhout-straat, Critchley Common Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom