Dumela Flat 14
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Manaba Beach-weg en Marine-rylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dumela Flat 14 is in Dumela Vakansieoord in Margate langs die Hibiskuskus geleë. Die gesinsvriendelike oord is ideaal vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.
Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende badkamer het 'n bad.
Die woonstel beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die balkon het ook sitplek en skilderagtige uitsigte.
Verder is daar 'n swembad, 'n plonspoel vir kleuters, 'n droë grasdakkroeg, braai-areas, 'n sauna, gimnasium, sonbed, 'n klein tennisbaan, kinderspeelarea met 'n trampolien, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjies en tafeltennis.
Slaapplek
’n Bespreking by Dumela Flat 14 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Jaar gelys 8
Ligging
- Hoek van Manaba Beach-weg en Marine-rylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Manaba Beach-weg en Marine-rylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom