LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dundi Lodge | LekkeSlaap
+63

Dundi Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Dundi Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Reinhold D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D
Enkelreisiger

Ek het baie van die lodge gehou.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I really liked the lodge.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joke H.a. Buwalda-wolters N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joke H.a. Buwalda-wolters N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker lodge naby die Augrabies.

Die wyn was duurder was wat dit op die wynlys aangedui is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fine lodge close to Augrabies.

Wines were more expensive than it said on the winelist.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maryna F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna F
Gesin met tieners

Wonderlik!

Die ontvangs was hartlik, Dundi Lodge is vir seker 'n juweel van 'n lodge. Ek sal dit enige tyd aanbeveel, dis nou waarde vir jou geld. Die kos is puik en gaan gepaard met vriendelike diens.

Liezl M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Gesin met tieners

Heerlike atmosfeer, kos en ligging.

Altyd warm en vriendelik. Kos en diens altyd goed. Moderne kamers.

Beverley H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location. The staff were very friendly and efficient. The rooms are spacious.

I would recommend Dundi Lodge and Augrabies as a destination. Unfortunately the winery is closed on a Sunday.

Theresa S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met vriende

Fantasties!

Baie mooi, skoon en gerieflike plek. Vriendelike diens en baie behulpsame personeel.

Stephen L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L
Enkelreisiger

Great location, great service, great food.

See stars.

Andrea W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Personeel uitstaande kenmerk van die hele ervaring.

Tracey C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a lovely clean place to stay.

I highly recommend this place. So clean and well run and to top it all lovely restaurant.

Philip J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Besonderse plek met besonderse se mense. Ons was die enigste gaste en het dit terdeë geniet. Aandete en ontbyt was uitstekend! Persoonlike aandag. Ons kamer se deur het wel ‘n blinding gehad waardeur ‘n mens vanaf buite tot binne in die badkamer kon sien. Ons het dit genoem. Sal volgende keer langer wil bly.

Lorna G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste ligging.

Lekker, mooi en baie ontspannend.

Esjay V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esjay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie mooi plek wat goed bestuur is.

Grant M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant M
Saam met vriende

On arrival no TV, DStv needed to be installed, aircon poor.

Great place. Location perfect to Augrabie falls.

Dundi Lodge's terugvoer

Dear Grant

Thank you very much for your candid review of your recent stay at our lodge. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay. I'm sorry to hear the room weren't up to the standard you've come to expect from us. I have personally addressed this with our housekeeping staff to ensure this won't happen again.
The temperature problem has been attended to.
I apologize again for the inconvenience.
Hope your stay was otherwise enjoyable and hope to see you back someday.

Kind regards
Berto

Dundi Lodge
Richard T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker en gerieflik gebly by Dundi Lodge. Kamers goed ingerig, netjies en skoon. Sal Dundi Lodge ten sterkte aanbeveel.

Gerda P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Amazing place, lovely rooms, lovely food. Definitely a place for an overnight stop. Only negative is the planes at 7.30 flying up and down over the Lodge. No sleeping late. But try it, definitely worth it.

Ann B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, lovely room/bathroom.

Staff very accommodating. Enjoyed being able to sit outside around the pool.

Thelma B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Lawrence is 'n groot aanwins vir die lodge.

Judy B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Personeel baie vriendelik. Ons het die eerste dag genoem dat die badwater verloor en nuwe prop kort. Was teleurgesteld dat daar niks aan gedoen is nie. Ons het iets te drinke gehad op ons balkon en die vuil glase en koppies is eers die volgende oggend verwyder. Inkloktyd is 14:00, en dis 'n redelike lang pad om daar te kom van enige kant af. Hul kombuis was reeds toe en kon net biltong en chips kry. Hulle kon darem koffie en tee maak. Ons voel daar kan iets soos 'n toebroodjie aangebied word vir mense wat ver gereis het.

Pine P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal aanbeveel.

Ons verblyf by Dundi Lodge Augrabies was die hoogtepunt van ons kort toer deur die land. Ons sal altyd teruggaan!

Dundi Lodge's terugvoer

Beste Pine
Baie dankie vir die mooi woorde! Waardeer dit opreg.
Julle altyd welkom. Baie dankie ook vir die insiggewende gesprekke en raad.
Wees verseker van ons onbaatsugtige diens vir die toekoms.
Hartlike Noord Kaapse Groete
Berto en Dundi Personeel.

Dundi Lodge
Susara M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en goed toegeruste slaaparea.

Sien gerus die sterre.

Geraldine S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Pragtige kamer en fantastiese restaurant.

Baie lekker gebly. Aandete was eersteklas.

Marthie L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L
Saam met vriende

Pragtige plek.

Pragtige plek, heerlik stil en netjiese outydse huis en heerlike ontbyt.

Dundi Lodge's terugvoer

Beste Marthie,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.
Dit was vir ons 'n eer om julle as ons gaste te kon akkommodeer. Wees verseker van ons diens vir die toekoms!
Van almal by Dundi Lodge wens ons julle net voorspoed toe met die res van die jaar!
Warm Noord Kaapse Groete
Berto

Dundi Lodge
Hanri V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Ons verblyf was ongelooflik en ons was aangenaam verras. Die kos en diens was 5 ster.

Dundi Lodge's terugvoer

Beste Hanri,

Baie, baie dankie vir die mooi en bemoedigende woorde. Dit word opreg waardeer.
Wees verseker van ons diens in die toekoms. Sien uit daarna om julle in die toekoms weer te kan verwelkom.
Alle voorspoed en geluk vir die komende jaar.

Groete van almal by Dundi Lodge

Dundi Lodge
Johan V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel OK, net bietjie duur.

Ek is heel tevrede, maar sou nader aan die valle wou bly.

Cheryl C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Great spot. Nice rooms and good food at the restaurant. Very well appointed.

Dundi Lodge's terugvoer

Dear Cheryl,

Thank you for the kind words. Much appreciated!
Be assured of our service in the future. Looking forward to your next visit to us and the Northern Cape.
Hopefully we would have had good rains by then.
All the best for the New Year.

Kind regards,
Berto and Lodge team

Dundi Lodge
Quintin V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfull and relaxing.

Relaxing atmosphere, rooms very spacious and the food in the restaurant was just supurb. We will definitely go back to stay at Dundi Lodge again. Only 3 km from the Augrabies falls.

Frans V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle verblyf - hoogs aan te beveel.

Ons kon doen met iemand wat byderhand was met die aflaai van ons bagasie vir die verblyf. Baie stylvolle plek. Heerlik geëet, t.s.v. die baie ryk biltongsop. Die bestuurder was besonder vriendelik en hoflik. Personeel in die eetkamer was hoogs professioneel.

Hugo D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D
Gesin met klein kinders

Great!

Awesome setting and accommodation. Will definitely return.

Rienie B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Baie lekker gebly, pragtige kamers en baie lekker kos. Baie goeie, vriendelike diens.

Brandton S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die kos was hemels!

Sune D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

'n Heerlike besoek aan die Augrabies!

Andre O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mense ... skoon en 5-ster geriewe.

Baie goeie waarde vir geld in 'n wonderlike omgewing ... met bestuur wat uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel.

Pieter K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie mooi plek en bied lafenis in 'n baie warm omgewing.

Personeel ongelooflik vriendelik; baie mooi kamers met luukse afwerkings; en heerlike aandete.

Jj V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter aangenaam!

Baie goeie diens, fantastiese kos en luukse kamers.

Ria B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese ervaring - kamer skoon en gerieflik stil.

Sal beslis baie gou weer bespreek. Die diens is voorwaar voortreflik - ontvangs warm en geen moeite word ontsien nie. Die kamer was stil, skoon en gerieflik. Etes is heerlik en smaakvol bedien. Werklik *****.

Heinrich U - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Leandri B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B

10/10 Fantasties!

Die personeel was fantasties! Die eienaar was baie gasvry en het baie belangstelling getoon. Ons het lekker gekuier saam met hom. Beslis die BESTE diens, kos en verblyf wat ek tot en met nou ondervind het! Kan nie wag om terug te gaan nie! Baie dankie vir 'n fantastiese kuier!

Vanaf R800
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R800
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R800
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MDY4MjI1LTFmOTctNGY4NC1hMTBlLWM0N2FmMzUxZWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 1 persoon) 37 5 1 5 4 Airport Boulevard Rooipad 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.630449 20.322944
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!