LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dundi Lodge | LekkeSlaap
+63

Dundi Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Tariewe sluit in:
Luukse en suite-akkommodasie, sjerrie met aankoms en ontbyt.

Tariewe sluit uit:
Telefoonoproepe, wasgoed en skoonmaakdienste, asook fooitjies.
Aankope by die lodge.
Drankies, insluitend kroegie en wyn vanaf ons kelder en wynlys.
Vervoer per lug of pad.
Wildkyk-toere.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R800
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R800
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MDY4MjI1LTFmOTctNGY4NC1hMTBlLWM0N2FmMzUxZWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 1 persoon) 38 5 1 5 4 Airport Boulevard Rooipad 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.630449 20.322944
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!