St. Francisbaai Akkommodasie by Dune Ridge Country House | LekkeSlaap
+24

Dune Ridge Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarragona Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 168 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dune Ridge is 'n bekroonde Country House tussen welige kustelike fynbos en 'n magdom voëlspesies met groot duine aan die onderkant van die eiendom.

Aan die buitewyke van die sonderlinge, gesogte St Francisbaai en Kaap St Francis in die Oos-Kaap, word gaste met die romantiese mistiek van 'n outentieke Afrika-plaas van eeue terug verlei.

Ons bied 6 dubbelkamers en 'n gesinskothuis. Kinders van alle ouderdomme is ook welkom. Dune Ridge is ook ideaal vir 'n wittebroodbestemming of 'n naweekwegbreek.

Die ou opstal van 'n ou plaashuis neem jou op 'n geskiedkundige reis - hier sal jy die asemrowende natuurlike wêreld van Afrika, koloniale nostalgie en moderne gesofistikeerdheid ervaar. Dit is 'n onvergeetlike en unieke kustelike en bosveld-ervaring wat jou wil verwelkom!

Die huis is in die vroeë 2000's gebou met plaaslike en herwinde materiale. Die huis het 'n rietdak-patio, klipkaggel en -mure, pragtige vloere van Oregon-den en ander voorwerpe wat steeds die merke van 'n ou skoolvloer dra.

Die gastehuis is in 'n rustige omgewing geleë met groot, veilige tuine, pragtige en privaat swembaddens vir luilekker somersdae, duin- en kusstappies sowel as Padda-Safari's (in die aande), in-huis behandelings en 'n bosspa.

Dune Ridge Country House en sy personeel is baie gesteld op die koolstofvoetspoor van die gastehuis en "regverdige handel"-bewegings word nagestreef. Alle vars produkte wat in die gastehuis gebruik word, kom van ons eie tuin of plaaslike bronne. Ons vullis word apart georden en herwin. Alle nat afval word in 'n "vermicompostor" gegooi vir die produksie van organiese kunsmis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Dune Ridge Country House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tarragona Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dune Ridge Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 168
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 168
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarragona Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWZkN2RjLWJlYjItNDQwYi05YTEwLWVjM2RhM2IwOGM2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 168  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Tarragona Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.173297 24.797156
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za