2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Blombos Close, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dune Ridge Cottage is 'n intieme, luukse selfsorg-ateljeekothuis wat aaneengeskakel is met die Dune Ridge Main House. Dié kothuis is privaat en het sy eie ingang. Die perseel is op die strandfront net oorkant Bekbaai in Paternoster geleë.
Dié kothuis is oopplan, 60 m² en is pragtig versier met 'n lugtige atmosfeer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is oopplan en het 'n bad met 'n handstort, wasbak, stort en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die klein sitarea het 'n kaggel en TV met DStv Explora. Die leefarea het deure wat na die onderdakstoep met braaigeriewe lei. Die stoep is beskut teen die wind en het 'n pragtige uitsig, ideaal vir skemerkelkies.
Die kothuis word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Dit beskik oor 'n alarmstelsel met laserstraalsekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1941
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 8 Blombos Close, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Dune Ridge Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Blombos Close, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang