LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dune View Cottage | LekkeSlaap
+17

Dune View Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dune View Cottage
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Let asb. dat Sodwanabaai soms kragonderbrekings ondervind omdat dit ’n landelike gebied is, en dit is ongelukkig buite ons beheer. Ons het wel 'n kragopwekker, dus sal gaste steeds die ligte, water en waaiers kan gebruik - die aircons sa nie werk nie

Jy moet deur die park se ingangshek gaan en 'n daaglikse fooi betaal.

Daar is nog 'n privaat huis op die perseel, maar jy het jou eie elektriese hek en privaat ingang.

Die toegangspad is 'n enkelsandstrook. Al is 'n 4x4 nie nodig nie, word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel. Dis nie geskik vir ’n normale voertuig nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Othungwini-pad-omgewing, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKq1TpECgB4yp57W99vjbX5ZtfJPTbegiOxFkbPW9l0EGBJfMqm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Othungwini Rural Area Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.496499 32.660366626984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!