- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 63 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dune Villa Wilderness is 'n smaakvol versierde gastehuis reg langs die strand in Wildernis op die Tuinroete.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste in 5 elegante slaapkamers met see-uitsigte en privaat balkonne. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.
Die gemeenskaplike leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n kaggel. Die sitkamer lei na 'n stoep met 'n see-uitsig, gemaklike sitplek, eetarea en swembad. Gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in die omgewing: swem, skermsweef, bootvaar, hengel, voetslaan, perdry en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 63 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Dune Villa Wilderness het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Die Duin, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang