Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunkeld East Hotel

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 8 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-laan 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 685 R3 132 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunkeld East Hotel is 'n lieflike hotel wat gerieflike B&B-verblyf bied. Dit is in Dullstroom, 'n bekoorlike plattelandse dorpie in Mpumalanga, geleë. Hierdie hotel spog met 'n asemrowende uitsig oor die dam, lowerryke omgewing en op die berge. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die stad se gewoel.

Gaste kan tussen 10 pragtig ingerigte kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en bied bykomende geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, haardroër, slim-TV, 'n kaggel en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie hotel se skilderagtige landskap maak dit ook ideaal vir troues. Vir diegene wat die area wil verken, is voëlkyk, fietsry, restaurante en staproetes naby.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Dunkeld East Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Stacy Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 202

Jare op LekkeSlaap 6

Ligging

  • Eagles-laan 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Dunkeld East Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 685
R3 685 R3 132
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 685
R3 685 R3 132
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-laan 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f006a037eaf8319b8efc28a8c40d5ce03c121b3b1d33c5dad39f183d639b4f8cd360de68755d1071745bbf4f03e87b2a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 685 nouVanaf R3 132 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Eagles Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.419438 30.110237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem