Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunwerkin Bachelor Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathhurst-straat 20, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunwerkin Bachelor Flat is 'n selfsorg-eenheid in die skilderagtige kusdorpie Kenton-on-Sea, aan die Sonskynkus in die Oos-Kaap. Kenton-on-sea is tussen die Boesmans- en die Kariegarivier geleë, en is halfpad tussen Oos-Londen en Gqerberha (Port Elizabeth). Daar is ook 'n aantal natuurreservate, wildparke en watersportaktiwiteite.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Bykomend het die eenheid 'n toonbank met 2 stoele, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n piekniektafel waar gaste al fresco-etes kan geniet.

Gaste kan 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite geniet wat restaurante, Kariega-wildreservaat, visvang, bootry, voetslaan en voëlkyk insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Dunwerkin Bachelor Flat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Dunwerkin Bachelor Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Jaar gelys 8

Ligging

  • Bathhurst-straat 20, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dunwerkin Bachelor Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathhurst-straat 20, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543794e92f271a5eb130c8550b4efd8a77ef66cf765f52f6cdc787d5ae3eee8b8aa2df1c7d75583938933b36b0b4b46b2765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 20 Bathhurst Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.68290648498 26.676751196295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem