LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Dunwerkin Self-Catering Accommodation

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Park Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dunwerkin Self-catering Accommodation is in die skilderagtige kusdorpie Kenton-on-Sea, aan die Sonskynkus in die Oos-Kaap geleë. Kenton-on-sea, geleë tussen die Boesmans- en die Kariegarivier, is halfpad tussen Oos-Londen en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, met 'n aantal natuurreservate, wildparke en watersportaktiwiteite.

Die verblyf beskik oor 2 woonstelle wat elk slaapplek vir 4 mense bied. Elke woonstel het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Elke woonstel is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, 'n lugbraaier, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Bykomende geriewe sluit ondervloerse verhitting en plafonwaaiers in die leefarea en slaapkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, WiFi, speelkaarte, speletjies en tydskrifte in.

Elke woonstel het 'n privaat patio met braaigeriewe, gemaklike stoepmeubels, 'n infrarooi stoepverwarmer en 'n intrekbare afdak vir alle weer.

Verblyf word ook in 'n enkelwoonstel vir 2 mense gebied. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Bykomende kenmerke sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n patio buite met braaigeriewe in.

Die eiendom is veilig omhein en ommuur met 'n veiligheidsbalk in die tuin, en daar is 'n interkom. Die huis word verbind met gewapende reaksie sekuriteit. Daar is 'n toesluitmotorhuis vir jou voertuig; daar is ook wasgoedgeriewe in die motorhuis.

Die eiendom is in 'n stil en afgesonderde area geleë, net 750 m vanaf Kariegarivier en strandmeer en Kenton se Blouvlagstrand. Die ligging bied maklike toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Wildkyk
Swem
Gemeenskaplike waskamer
Wasgoeddiens
Engels

Kamers

Selfsorg-eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is selfsorggeriewe soos 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Daar is ondervloerverhitting en plafonwaaiers is die leefarea en slaapkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, WiFi, speelkaartjie, speletjies en tydskrifte. 'n Kampeerkot kan vir 'n baba of kleutel voorsien word. Die woonstel het 'n privaat stoep met braaigeriewe, patio-meubels, 'n infrarooi verwarmer en 'n afdak wat teruggetrek kan word.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaker is Maandae tot Vrydae beskikbaar, maar kan ook oor naweke inkom indien versoek. Skoonmaakdienste oor naweke en openbare vakansiedae kos R75 ekstra.
Langer verblyf in die seisoentyd het 'n skoonmaakdiens 2 maal per week, met ekstra dae wat opsioneel skoongemaak kan word teen R75.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly verniet.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
In die geval van 'n kragonderbreking word 3 noodligte, flitse, kerse, 'n gasplaat, gasliggie en 'n kookpot voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Selfsorg-eenheid 2

Badkamer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marco A
Gesin met tieners
5.0
Feels like home. Very comfortable and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Meryl T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! What a wonderful place to stay, was just sorry it was for only one night. It has everything anyone needs, beds are comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Justin B
Gesin met klein kinders
5.0
Well equipped. What a delight to be able to stay at Dunwerkin. The unit is well equipped with extra crockery and cutlery, so there is n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Peter-John M
Gesin met klein kinders
5.0
Pure comfort in Kenton. A fantastic stay that provided such comfort on our road trip. All the amenities needed to really relax can be f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Louis J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Lekker lekker lekker lekker.
Feb 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marco A
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Feels like home. Very comfortable and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful! What a wonderful place to stay, was just sorry it was for only one night. It has everything anyone needs, beds are comfortable as well. We just had a bit of confusion with the alarm, but that I'm sure will get sorted. But will definitely recommend it. Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Well equipped. What a delight to be able to stay at Dunwerkin. The unit is well equipped with extra crockery and cutlery, so there is no need to wash dishes after every meal and use can then be made of the dishwasher. The unit is equipped with a washing machine and tumble dryer, which means that one can pack less clothing in for an extended stay. The unit is within walking distance of a fabulous beach at the shops of Kenton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter-John M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Pure comfort in Kenton. A fantastic stay that provided such comfort on our road trip. All the amenities needed to really relax can be found at Dunwerkin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Thank you for your very kind review.

Louis J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker. Lekker lekker lekker lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Excellent. Excellent stay. Neat and tidy. Location great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ons het heerlik gebly, al het dit gereën en baie koud gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean B
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great stay- the best. Ek en my seun het vir 11 dae gegaan. Van dag een af was dit great. Als was skoon en op plek. Als was daar waar mens aan kon dink. Kon net kos en klere gevat het as ek dit geweet het. Was 'n great stay. Sal vir seker weer by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Netjies. Gasvry. Goeie waarde vir geld. Dit was absoluut wonderlik om hier tuis te gaan. Marion is uiters gasvry en baie behulpsaam. Dunwerkin het alles wat 'n reisiger kan wens om te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Dunwerkin Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Selfsorg-eenheid 1
Selfsorg
Selfsorg-eenheid 2
Selfsorg

'n Skoonmaker is Maandae tot Vrydae beskikbaar, maar kan ook oor naweke inkom indien versoek. Skoonmaakdienste oor naweke en openbare vakansiedae kos R75 ekstra.
Langer verblyf in die seisoentyd het 'n skoonmaakdiens 2 maal per week, met ekstra dae wat opsioneel skoongemaak kan word teen R75.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly verniet.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
In die geval van 'n kragonderbreking word 3 noodligte, flitse, kerse, 'n gasplaat, gasliggie en 'n kookpot voorsien.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Park Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf47f8eca368f8246c7a5977dcb11cebc5a46fd185428654eaad99919f9e81d49a541a6f4a2c5b0aa7f2bc8a00484d6bcd7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 5 Park Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.682608308543 26.676363050938
Soek in 'n groter streek