LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunwoodie Travel Lodge | LekkeSlaap
+34

Dunwoodie Travel Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Dunwoodie Travel Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lourie E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie E
Gesin met tieners

Professioneel en vriendelik verby, baie dankie.

Baie vriendelike ontvangs, baie mooi plek, baie dankie, ons het baie lekker gebly!

Elzete D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzete D
Besigheidsreis

Die verblyf was netjies en gemaklik en die staf is vriendelik en hulpvaardig.

Baie netjiese plek - baie gerieflik en in 'n baie goeie ligging, vir 'n sakereis was die lodge die ideaal. Sal hul beslis weer gebruik!

Danie R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danie R

Vert bad experience. Loud music and people. Cigarette smoke smell all over.

Unfortunately not a good experience. Could not sleep, because of loud music and people in bar area. No reaction from management on complaining. Cigarette smoke smell everywhere. Shower head broken. Bathroom door could not close for privacy.

Cecilia A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging vir ons behoeftes.

Goeie diens toe ons probleme gehad het om uit te sorteer. Die plek kan dalk nuwe handdoeke kry, maar buiten dit, was daar geen probleme nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good location for our needs.

Service great when we needed some issues sorted out. Place could do with some new towels, but other than that, no issues.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ivan L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir jou geld.

Dis 'n pragtige plek. En die diens is eersteklas.

Jaco M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Sien sterre.

Dunwoodie Travel Lodge's terugvoer

Goeie dag Jaco

Baie dankie vir die goeie terugvoering

sien uit om jou weer te verwelkom by die lodge

Vriendelike groete

Dunwoodie Travel Lodge
Carla K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla K
Gesin met tieners

A very enjoyable stay, will definitely stay again

Easy access to Highway, within 10 km of Roodeplaat dam. Good value for money, comfortable beds, clean and tastefully decorated room. Would definitely stay again.

Ria P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was vriendelik maar die kamers benodig aandag en onderhoud

Ons is vriendelik ontvang, maar het 'n minder lekker ervaring gehad met die stort wat die wereld vol spuit en is alles sopnat nog voordat jy in die stort klim, dus onbruikbaar.(kamer 8) Daar is ook 'n los elektrisiteit "socket" wat heeltemal onaanvaarbaar is.Die ontvangsdame het ons vriendelik gehelp om oor te skuif na kamer no 10, maar die lig was buitewerking. Hierdie kamer se stort lek ook vreeslik water en die wasbak se kraan is los. Die gevoel wat mens kry is dat daar nie algemene onderhoud gedoen word nie. Die feit dat die toegangshek buite werking is, was baie ongemaklik vir die ontvangsdame aangesien sy ons elke keer moes in- en uitlaat.Ek kan dus ongelukkig op hierdie stadium niemand aanbeveel om van hierdie fasiliteit gebruik te maak nie,jammer. Ons reis baie vir werk en privaat en het al veel beter geriewe gehad in selfs "3 ster" fasiliteite.

Ralie N - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ralie N

Lugversorgers sou beter as waaiers gewerk het.

Daar was net waaiers in die kamers. Die plek was baie netjies, baie dankie.

Dunwoodie Travel Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering en advies, al ons kamers het nou lugversorging.

Sien uit om jou weer te verwelkom by die lodge

Vriendelike groete

Dunwoodie Travel Lodge
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunwoodie-laan 1393, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZmFjNjgyLTg3YjAtNDU4Yi1hNzE1LTMwOTk3NThiZmY0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1393 Dunwoodie Avenue Waverley 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.707892 28.261518
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!