+18

Dup se Stoep

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dup se Stoep is 'n bekoorlike selfsorghuis in die rustige kusdorpie Pringlebaai, wat 'n gemaklike en ontspannende toevlugsoord vir paartjies of klein gesinne bied. Dit bied die ideale basis vir 'n rustige wegbreek langs die Kaapse Walviskus.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en twee enkelslaapbanke in die sitkamer bied slaapplek vir nog 2 kinders. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n houtkaggel en 'n muurgemonteerde TV. 'n Braaikamer met ruim sitplek en 'n ingeboude houtvuurbraai voltooi die binneruimtes.

Of jy nou op die patio ontspan met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe, die skilderagtige omgewing verken, of bloot tyd saam met geliefdes geniet, hierdie pragtig ingerigte huis bied alles wat jy nodig het vir 'n werklik aangename verblyf. Genoeg parkeerplek buite word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • 27 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61d47042e3a9491529d606023ed0cfd95a504e6a9ba5eef95f82260a3e2694ca0397b58350068cab495b299c72660c46a6ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 27 Caesar Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.349093631721 18.840603304091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang