Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Michelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfekte sentrale verblyf. Veilig en het alles wat jy nodig het. Alles was gerieflik. Net een klein probleempie, daar is nie lugversorging nie, en ons kon nie die waaiers wat daar was in die kamers gebruik nie weens onvoldoende elektriese punte of lang genoeg koorde. Dit was geweldig warm. En die parkering is glad nie verbruikersvriendelik vir groter voertuie nie, daar het 'n taxi langs ons geparkeer en ons motor bestamp. Verder was alles perfek. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge
Baie dankie vir jou terugvoering! So bly julle het dit geniet! Ongelukkig is al die elektriese proppe agter die beddens. Gewoonlik gebruik almal dit so. Ongelukkig weet ek nie van die bus wat langs julle parkeer het nie. Hoop ons sien julle gou weer!

Anri R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Home away from home. Dit is 'n baie netjiese en skoon plekkie en het alles gehad wat nodig is - selfs 'n inverter. Die eienaars is baie behulpsaam, professioneel en vriendelik. Sal die akkommodasie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge
Baie dankie vir die resensie, Anri! Hopelik sien ons jou binnekort weer!

Laetitia M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Was goed en lekker. Lekker gebly, net nie gewoond aan die geraas van verkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge
Ons is so bly julle het heerlik gebly! Hoop ons sien julle gou weer!

Davlin R
1 nag
4.8
Mrt 2024

Great accommodation in Durbanville Hills. Really nice place with all the amenities needed, good quality appliances and utensils, very clean and well-maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge
Thanks for your stay, Davin. Hope to see you soon!

Egbert D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gerieflik, netjies en perfek geleë vir ons behoeftes. Dit was perfek vir ons behoefte; verblyf vir een nag ná 'n geleentheid in die omgewing. Netjies, gerieflik, veilig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge
Baie dankie vir die positiewe resensie! Sien julle hopelik gou weer!

Hauwa A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Aug 2024

Would have been great if I had a different host. The host, Marlize, was terrible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Duran F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Het baie lekker gebly en Marlize was 'n baie baie goeie en behulpsame gasheer. Dit was heerlik, 'n goeie omgewing en 'n mall net oor die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 53 D'Urban Ridge
Baie dankie dat julle so lekker by ons gebly het! Hoop ons sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 025
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 025
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 025
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Alf Street, 53 D'urban Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1770f9fe98ed646543a704ed4dc498386cd68355b318f1c6fd2ef785a7185b3f999da079b15786acd74312d3fc35945a2e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 025 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2 Alf Street 53 D'urban Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87132441449 18.63834528532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang