Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durbanville Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Durbanville Stay
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dion O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion O

Beslis voldoen aan ons vereistes. Baie vriendelike ontvangs, met heerlike ontbyt.

Beslis baie lekker gebly en baie goeie ontvangs en diens. Navrae was ook onmiddellik beantwoord.

Durbanville Stay se terugvoer

Ons is bly dat julle die ontbyt geniet het en lekker gebly het. Dit was lekker om julle twee te kon huisves. Hoop om julle gou weer te sien.

Durbanville Stay
Adeline A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline A

Value for money, highly recommended with amazing host.

Best 5-star hotel home.

Durbanville Stay se terugvoer

It was lovely making your weekend special. So glad you enjoyed staying here so much.

Durbanville Stay
Nico S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Uitstekende diens.

Baie sentraal geleë, uitstekende diens.

Durbanville Stay se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Hoop julle geniet julle vakansie oorsee.

Durbanville Stay
Amelia H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Dit is 'n stil en rustige omgewing sonder enige geraas.

Hulle albei was baie vriendelik en het ons met respek behandel. Gasvrou is 'n goeie kok en het ons lekker verras.

Durbanville Stay se terugvoer

Bly julle het die stilte in die eenheid geniet. Dankie vir die kompliment oor my kookvermoë. Was lekker om julle familie hier te hê vir die graadplegtigheid van jul dogter.

Durbanville Stay
Johann D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Aangename verblyf.

Nie baie sigbaar in die donker nie.

Durbanville Stay se terugvoer

So jammer, ons weet beurtgrag skep 'n probleem.

Durbanville Stay
Louis C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Vooraf kommunikasie en ontvangs goed, aangename verblyf.

Op ons versoek is hul Weber-braai by die swembad gesit vir 'n braai saam met ons vriende en braai-toerusting is verskaf. Beligting in eenheid vir beurtkrag, asook noodbeligting beskikbaar. Volledig toegerus vir 'n aangename verblyf.

Durbanville Stay se terugvoer

Dankie Louis. Ons probeer maar almal 'n oplosssing vind vir beurtkrag, so bly ons pogings het gehelp. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Durbanville Stay
Marina C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Lieflike, rustige kuier.

Durbanville Stay is redelik sentaal en in 'n veilige buurt geleë. Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ons het heerlik gekuier by julle. Baie dankie.

Durbanville Stay se terugvoer

Bly julle het julle kuier by ons geniet. Ook bly dat julle familie lekker saam kon wees.

Durbanville Stay
Mpumie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpumie C

Excellent.

The owners are very friendly and kind.

Durbanville Stay se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and hope to see the "gals" soon again.

Durbanville Stay
Liezl P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Ons het van die begin uiters tuisgevoel.

Die kamers is ruim, netjies en skoon. Die verblyf is baie sentraal en ek het veilig genoeg gevoel om self na Durbanville se dorpsarea te stap. Baie dankie ek sal weer gebruik maak van Durbanville Stay.

Minette U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette U

Ons het heerlik gebly.

Baie netjiese, veilige verblyf. Kenneth was vriendelik en bedagsaam.

Durbanville Stay se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Dit was net so lekker om julle hier te kon huisves.

Durbanville Stay
Reinette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Huis weg van ons huis af.

Ons het heerlik gebly! Alles was silwerskoon en die gasheer en -vrou was vriendelik en bedagsaam. Ons sal beslis weer van die plek gebruik maak.

Durbanville Stay se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Hoop julle seun is gelukig in die koshuis en dat ons julle gou weer sien.

Durbanville Stay
Abe K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe K

Gemaklik en baie lekker!

Oulike mense. Vriendelik. Heerlike ontbyt.

Andre G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Baie aangenaam.

Eienaars was baie vriendelik en tegemoetkomend sodat ons vroeër kon inboek om betyds by hospitaal te wees. Die gratis ontbyte was uitstekend.

Claire F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claire F

Lovely stay.

The owners are very friendly and kind, the rooms are clean and comfortable, and the breakfast was really good. We enjoyed our stay very much!

Durbanville Stay se terugvoer

It was a a pleasure to host Claire and Alex. They are very easy guests, quiet and respectful. Would be a pleasure to host them again.

Durbanville Stay
Jan-dirk B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-dirk B

Netjies en vriendelik.

Netjies en vriendelik. Kan dalk 'n hek opsit waaragter die karre kan staan. Die gratis ontbyt was 'n aangename verrassing. Die oom en tannie is vriendelik en doen ekstra moeite.

Durbanville Stay se terugvoer

Jan-dirk en sy familie was baie stil en beleefd. Jammer dat julle nie die hulp toegelaat het om skoon te maak nie, maar ons verstaan die plek was vol voor julle trek na julle nuwe woning.

Durbanville Stay
Jc Esterhuyse H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc Esterhuyse H

Die eienaar en sy vrou was baie aangenaam gewees.

Heerlik ontbyt geëet wat by die prys ingesluit was. Selfs voorsiening gemaak vir vegetariers.

Durbanville Stay se terugvoer

Dankie, ons is so bly julle het lekker gebly. Geen moeite om 'n vegetarier ontbyt te gemaak het nie.

Durbanville Stay
Shirley V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Everything you need and more!

Such amazing hospitality and everything was so clean and beautiful. Thank you!

Durbanville Stay se terugvoer

So glad we could accommodate such a lovely family. Hope they saw many flowers and lots of snow.

Durbanville Stay
Jacques G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Kenneth en Jeanette is baie gasvry. Die wooneenheid was netjies en skoon.

Ons kan beslis Durbanville Stay aanbeveel.

Durbanville Stay se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Bly julle het dit geniet. Ons is nie te ver nie, so hoop om julle gou weer te sien as julle kom Kaap hou.

Durbanville Stay
Jenna M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M

Awesome.

Value for money and host is extremely helpful.

Durbanville Stay se terugvoer

Thanks for the review. Glad I was able to help and hope to see you and your partners again soon.

Durbanville Stay
Vivien F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien F

Absoluut wonderlik!

Die netheid van die woonstel is 5-ster gehalte. Dis so veilig dat ons amper vergeet het om die voordeur te sluit! Die warmte en absolute professionaliteit van die eienaars laat mens so tuis voel. Hierdie plek is regtig ’n huis weg van die huis af.

Durbanville Stay se terugvoer

Ons is so bly julle het so tuis gevoel, ons probeer om dit vir ons gaste lekker te maak. Dit was 'n plesier om julle groep hier te kon huisves. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Durbanville Stay
Kobus C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus C

Baie lekker gewees.

Sal weer daar gaan bly.

Durbanville Stay se terugvoer

Thanks, Kobus. We enjoyed having your associates staying with us.

Durbanville Stay
Madelein D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Dit was baie lekker.

Die mense is vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer gebruik maak van die verblyf.

Durbanville Stay se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Dit was geen moeite om julle oudit span te help en te bederf waar ons kon. Dit was 'n plesier om sulke netjiese mense te huisves en dit is goed om te weet ons sal julle weer sien.

Durbanville Stay
Cornel S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Beste diens, ekstra waarde vir geld, regtig 'n plek om aan te beveel, met 'n uitstekende gasheer en gasvrou.

Baie dankie, ons sien julle beslis weer!

Durbanville Stay se terugvoer

Dit was lekker en interessant om julle hier te kon huisves het tydens julle besigheid in die Kaap. Hoop die besigheid gaan van krag tot krag. Dit was lekker om julle te kon uithelp.

Durbanville Stay
Rina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Heerlik gekuier.

Stil area in Durbanville, heerlik gekuier. Ideaal vir 'n gesin met kiddies.

Durbanville Stay se terugvoer

Dankie vir jou gradering. Ons is so bly julle het die stilte geniet al is ons naby aan toegang paaie. Ons ontvang graag gesinne.

Durbanville Stay
Leanne L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne L

Lovely and delightful.

We had a lovely stay at Durbanville Stay! Kenneth & Jeanette's hospitality was above par and the breakfasts absolutely fantastic. The facilities were comfortable and clean, the atmosphere warm and relaxing. We will definitely be back if we visit Cape Town again!

Durbanville Stay se terugvoer

Good day Leanne,

What a pleasure to host your friends from the USA with their delightful toddlers. Thank you for the positive review and kind words.

Durbanville Stay
Heindrich C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich C

Ongelooflike gasvryheid.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvryheid was in 'n ander klas.

Monica P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica P

Baie vriendelike ontvangs. Uitstekende ontbyt voorgesit.

Baie vriendelike ontvangs alles was in orde op aankoms.

Cornelia S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S

Die waarde van Durvanville Stay is in hulle fantastiese ontbyt wat ingesluit is!

Sien sterre.

Durbanville Stay se terugvoer

Ons is so bly dat ons julle vakansie lekker kon gemaak het. Dankie vir die sterre!

Durbanville Stay
Sanet J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Netjies en 'n heerlike ontbyt!

Dit is netjies. Sentraal. Heerlike ontbyt.

Durbanville Stay se terugvoer

Bly dat julle ook waardeer hoe sentraal ons is en dat ons die plek skoon en netjies hou.

Durbanville Stay
Beverley J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley J

Puik en netjiese plek om te kom bly en waarde vir jou geld.

Dit was uitstekende diens en baie mooi skoon. Die ontbyt is wonderlik en baie vullend.

Durbanville Stay se terugvoer

Thanks, Beverley. I was a pleasure meeting you. We hope to see you again soon.

Durbanville Stay
Herman V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Naby Durbanville Hoërskool.

My seun het aan die Durbie Dash deelgeneem en ons het verblyf naby Durbanville Hoërskool gesoek. Ons is baie vriendelik ontvang en die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen. Die ontbyt was uit die boeke gewees. Sal Durbanville Stay met graagte aanbeveel.

Durbanville Stay se terugvoer

Dankie Herman. Ons hoop om julle weer te sien volgende jaar by die Durbie Dash en dat julle seun erens naby julle 'n heuwel sal vind om bietjie bulte te oefen! Dit was lekker om julle te ontmoet.

Durbanville Stay
Patricia J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Asemrowend.

Baie vriendelike ontvangs en die eienaars is baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar gan bly. Ontbyt was uit die hemel. Wonderlike plek. Dalk net 'n naambordjie by die oprit sit.

Jeanne V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V

Very friendly.

The hosts were welcoming and friendly. Breakfast was splendid!

Burger V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger V

Lekker rustig, met alles wat jy nodig en nog meer .

Lekker gemaklik, met geen issues nie, skoon en netjies. Beveel met gemak aan.

Anzelle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle S

Very friendly reception and pleasurable stay.

The hosts were welcoming and friendly. Breakfast was splendid! Definitely recommend the facility and will definitely book here again.

Carolina V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V

Exceeded all our expectations!

We enjoyed our stay at Durbanville Stay very much. To our utter delight and surprise the host family went out of their way to accommodate and assist us (even helped with taking photos for us and provided healthy school lunch packs for our daughter!). The apartment is very spacious and conveniently situated near schools, shopping malls and access routes. We can really recommend Durbanville Stay, you arrive as guests and leave as friends. Thank you so much!

Lourens H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H

Aan verwagtiginge voldoen.

Dien en na-diens puik. Baie gasvry. Besoekers-vriendelilk. Word sterk aanbeveel.

Gideon N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N

Uitsonderlik.

Kenneth en Jeanette het ons persoonlik verwelkom en weer afgesien. Formidabele ontbyt. Yskas was vol lekker goedjies om te eet en drink. Baie netjiese kamers, smaakvol gemeubileer en gedekoreer. Beide Kenneth en Jeanette was altyd beskibaar. Sentraal geleë. Ons moes verskeie skole aandoen en was altyd binne 10 min by ons bestemming. Ek kan enige persoon aanbeveel om hier te kom bly.

George M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Ons tuiste weg van ons huis af!

Alles was 110%! Gasvryheid uit die boonste rakke. Het voldoen aan al ons vereistes. Bly om kennis te maak met Jeanette en Kie. Sal weer graag daar bly wanneer ons die Kaap Des/Jan besoek! Ons verlang al klaar, ja ook na Marmite!

George M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M

Best place away from home!

See rating.

Durbanville Stay se terugvoer

Dankie, George. Was lekker om julle wee te kon verwelkom.

Durbanville Stay
Bernd F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernd F

Ja, ook maar net, net.

Plek is baie gerieflik geleë, diens was puik met 'n heerlike ontbyt, maar die plek is baie oud en nodig bietjie "TLC". Voertuig moet buite oornag wat bietjie onrustig was. Eienaars was baie vriendelik.

Durbanville Stay se terugvoer

Berndt, dankie vir die positiewe opmerkings en die 3/5 afdelings waar julle ons 4 sterre gegee het. Die gaste eenheid is in 2004 gebou en die kamer waar julle gebly het is in 2013 gerestoreer. Moontlik het julle die gaste eenheid verwar met die gebou langsaan.

Durbanville Stay
Sunet M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet M

Baie mooi skoon, netjies en gemaklike verblyf.

'n Heerlike ontbyt word bedien, maar daar is ook voldoende geriewe vir selfsorg.

Liza V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Ongelooflike blyplek, ek sal al my kollegas hier inboek.

Ek sal weer en weer terugkom. Goeie diens, skoon en aangenaam.

Sharon H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H

Home away from home.

We thoroughly enjoyed our stay at Durbanville Stay. Jeanette went out her way to make us comfortable which including providing us lovely continental breakfasts everyday and packing us flasks of coffee/tea for our day out. We definitely would recommend staying here and will be our go to place if we ever go back to the Cape.

Mari V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V

Ontspanne, gerieflik.

Baie aangename en vriendelike ontvangs.

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A De Villiers-rylaan, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0056d3953f8d45a23246f2a38b774e8d2703ffd7da0579762513cb93eaaf8006a1caaeba69760ba77deea83a1626b88f82f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 45 5 1 5 6A De Villiers Drive, Valmary Park Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.843152246794 18.648185580969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang