LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Calitzdorp

Du'SwaRoo Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Monique E
1 nag
5.0
Aug 2026

Baie lekker gebly. Die huis was asemrowend en beter gewees as verwag. Herriner my aan my jonger dae op die plaas met my ouma en oupa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
1 nag
5.0
Jul 2026

Heerlik! Dit was heerlik. Gasvry. Warm vriendelike ontvangs. Heerlike warm beddens vir die koue met 'n bottel wyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

It was pleasant. Beautiful unit with friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Awesomeness. Awesomeness, very tranquil and visually appealing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Very well positioned genuine small old Calitzdorp family farm. Well worth a visit. Very comfortable and well-appointed family farmhouse cottage with lovely views from the stoep down the valley. Patricia and Callie were welcoming hosts with the extra touch of a welcoming bottle of their estate wine. Regret no corkscrew; otherwise, we would have enjoyed a visit to their tasting room before we left. Lovely old-fashioned rose bushes in the garden are a bonus too. Will definitely try to come again with friends for a longer visit to the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather D
1 nag
5.0
Apr 2026

Great attention to detail; provided everything one would require. Lovely stopover and bought some good wines and port from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herrie V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heerlike wynplaas ervaring, uitstekende gasvrou. Ons mense, uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag
5.0
Feb 2026

Fantasties. Ruim, lieflike huis. Toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike eienaars. Dit is die tweede keer dat ons van die akkommodasie gebruikmaak, en dit was weereens fantasties. Die huis is ruim, met pragtige houtvloere en meubels. Toegerus met alles wat 'n mens hart begeer, insluitend beskuit en 'n bottel wyn in die yskas! Altyd spesiaal om op 'n werkende plaas te bly met werkers wat druiwe pluk voor die huis en wyn wat in die agterplaas gemaak word. Dankie aan Pat wat ons ontmoet het by die huis. Pragtige mense. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Rustige plaasverblyf, naby aan die dorp. Skoon, netjies, gerieflike verblyf. Baie lekker gebly. Ruim, netjies en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avishaan N
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Amazing. My family and I had a wonderful time. The facilities were all in order and the owners were so friendly and accommodating. I loved the house and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Groenfontein Road, Du’SwaRoo Wine and Olive Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 75 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672
Soek in 'n groter streek