Gastehuis in Clarens

Dutchess on Lake

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jeannine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie ontspannend. Ons het die verblyf baie geniet, 'n pragtige plek met lieflike tuin. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige ruim eenheid. Eenheid (ons het in die Rose kamer gebly), was ruim en goed ingerig. Die koffie-maakgeriewe sluit 'n broodrooster, eetgerei asook 'n mikrogolf in. Daar is braaigeriewe in die goedversorgde tuin. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanetell D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Sal weer teruggaan. Baie vriendelike mense en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie F
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Gasvrou en gasheer baie gawe mense. Ek en my dogter het 'n troue bygewoon in Clarens. Baie lekker gebly. Vreeslik gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jovan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Net lekker in baie opsigte. Baie, baie lekker. Die beste was ons kon ons diere saamvat en hulle het dit vreeslik baie geniet saam met ons. Baie dankie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marielle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Pragtig. Pragtige skoon eenheid en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing, beautiful gardens, fantastic hospitality, neat and comfortable room. Duchess on Lake is a must stay, the hosts are very friendly and accommodating. From the time I booked the room, they contacted us via WhatsApp to confirm dates. On the day, they let us know when the room was ready and greeted us at the gate when we arrived. The room was great and very neat. I'll recommend Duchess on Lake to anyone who visits Clarence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sien ons weer! Baie mooi kamers en tuin. So rustig en vriendelike ontvangs. Gasdame was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We enjoyed our stay! Lovely accommodation. We had a wonderful 2-night stay. The room was decorated so lovely and was clean. The gardens are beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerty Anne-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

437 Short Street and Nauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0cd1bb0e1594f867bb3a8a443fd9773d6d856e8e3bc7733748de69185d90fea730f63e73d69992fda83f32002f8876d813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 437 Short Street and Nauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.510927845902 28.420653312557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang