Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duvet & Crumpets

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Duvet & Crumpets
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Radia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Radia B
Gesin met klein kinders

Would recommend to others.

Place was perfect for a short stay, centrally located too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Dit was gerieflik, skoon en veilig.

Hulle verskaf veilige en skoon akkommodasie. Dit was 'n voorreg om hulle diens en vriendelike personeel te ervaar. Ons het vir 10 aande daar gebly. Hulle was baie behulpsaam en tegemoetkomend toe ons nodig gehad het om ons verblyf tydperk te verleng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon en netjiese plek.

Ons het 3 aande oorgebly vir 'n rugbytoernooi en het heerlik geslaap en als was daar wat ons benodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met vriende

Baie rustig en lekker.

Baie gemaklik en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok.

Acceptable but not great, check they charge extra for aircon which we didnt pick up when booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker dankie.

Dankie, dit was pragtig en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie gemaklike nag gehad. Baie dankie.

Die verblyf was gemaklik en het aan ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

thank you for your review - we are glad you had such a good stay with us and look forward to seeing you again

Duvet & Crumpets
Rosemare M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemare M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dankie vir die hartlike ontvangs. Sal beslis weer daar oorslaap. Kan die plek aan hoeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika P
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Die gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer kom. Die kinders het die swembad baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for your lovely review. We will hopefully see you again this year for a longer stay!

Duvet & Crumpets
Sharmane M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Skoon, netjies en veilig.

Baie dankie! Ons het heerlik gekuier en geslaap, die plek is sentraal geleë en was netjies en skoon en daar was alles wat ons wou hê! Ons kon selfs voor die tyd inboek wat baie gehelp aangesien ons ver gery het en weer 2 uur na 'n funksie op Wartburg moes gaan. Die eienaars was vriendelik en het ons hartlik ontvang en ons gewys waar alles in die eenheid was en ons het onmiddellik tuis gevoel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for your review.
We strive to keep our place maintained to a high standard and appreciate your comments about this
We look forward to seeing you soon.

Duvet & Crumpets
John V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Gesin met klein kinders

Kan Duvet & Crumpets regtig aanbeveel.

Die eenheid was baie ruim en netjies gewees. Die kinders het die swembad baie geniet en dit is baie rustig onder die lapa by die swembad. Sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for taking the time to review our guest house. We are very glad you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you again in the near future.

Duvet & Crumpets
Salome V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Heerlik, skoon en rustig.

Baie vriendelik ontvang deur Kevin. Mooi ruim en skoon. Rustige omgewing. Selfs melk in yskas vir eerste koffie. Ons kom weer in 2019.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for your review. We really enjoyed having your family stay with us and look forward to seeing you in 2019.

Duvet & Crumpets
Jan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Besigheidsreis

Skitterend!

Ek sal vir seker weer hier kom bly as dit nodig raak. Dis 'n lieflike stil area en die eenhede is baie goed versorg en toegerus. 'n Blyplek uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for your review.
We are very happy you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you in 2019.

Duvet & Crumpets
Nadia F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia F
Gesin met klein kinders

Huislik.

Baie lekker eenheid vir 'n gesin met klein kinders. Eenheid is stylvol en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review on us. Hopefully we will see you again in 2019.

Duvet & Crumpets
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld en netjies.

Goeie waarde vir geld en netjies en skoon, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

We are pleased you found our place clean and neat as we strive to maintain high standards and it is great when guests appreciate this.

Duvet & Crumpets
Beatrix V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Blyplek is baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you so much for taking the time to do a review. We are thrilled you had a good stay with us and we hope to see you again soon.

Duvet & Crumpets
Ernst B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Baie vriendelike en tegemoetkomende gasheer en gasvrou. My seun se vlug was vertraag en ons moes dus eers net voor 10 die aand inboek. Dit was geen probleem nie en ons was sommer opgegradeer na 'n groter kamer ook. Baie vriendelike diens en waarde vir geld. Sal hul enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

We are pleased you enjoyed your stay with us and that your son did arrive safely.
Hopefully we will see you again soon.

Duvet & Crumpets
Sharmane M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Baie dankie.

Baie netjies en ligging was perfek. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us. We are glad you had a pleasant stay and hope to see you again.

Regards,
Desray Booysen

Duvet & Crumpets
Zelda M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Baie oulik - sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you so much for your review.
We are glad you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you again.
Regards,
Desray

Duvet & Crumpets
Johann W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann W
Enkelreisiger

Veilig en netjies.

Veilige, netjiese, ruim verblyf. Kamer is ruim en goed toegerus. Badkamer het nie sjampoe of stortseep nie - bietjie onverwags. Ongelukkig was die verblyf hier bietjie duur - daar is beter waarde in dieselfde omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for the review.
I am surprised you say that the room you stayed in was not good value for money as you were offered a special on the executive unit which you stayed in which comprises a bedroom with a double bed and single bed, lounge, dining room, kitchen and full bathroom all for R700 for such a large unit.
Regards,
Desray Booysen

Duvet & Crumpets
Nidene S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nidene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Was baie aangenaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for your great review. We are very glad to hear you enjoyed your stay with us and look forward to having you stay with us in the future again.
Regards,
Desray Booysen

Duvet & Crumpets
Janadre J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janadre J
Gesin met klein kinders

Super goeie diens.

Op ons hande gedra, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you so much for taking the time to send in the review. We are glad you had a good stay with us and look forward to seeing you again.

Regards,
Desray Booysen

Duvet & Crumpets
Johan M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en netjies.

Baie netjiese plek en goeie waarde vir geld! Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

We are glad you had a good stay and look forward to you staying with again.

Duvet & Crumpets
Tertius E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die kombuis het nie enige blinds nie wat veroorsaak dat daar baie van die buiteligte se lig inskyn. Dit lyk die heeltyd of dit volmaan is in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duvet & Crumpets se terugvoer

Thank you for this advice - we will put up a little blind or curtain
Glad you enjoyed your stay with us😊

Duvet & Crumpets
Roelien V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Gesin met klein kinders

Was 'n skoon plekkie en vriendelike diens.

Skoon netjies en vriendelike diens. Kon ook swem en rustig wees. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelien F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelien F
Gesin met tieners

Vriendelik en behulpsaam.

Personeel is vriendelik en die plek was skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal.

Ons moes op baie kort kennisgewing alternatiewe verblyf soek in PMB en Duvet & Crumpets kon ons akkommodeer. Die verblyf was van goeie gehalte, maar wat hulle in die steek laat was koffie, tee en suiker in klein, gebruikte plastiekhouertjies. Ek voel koffie, tee en suiker in slopies of beter houers sou baie meer by die res van die standaard van die verblyf gepas het. Ook, die heel eerste ding wat ek wil gewys word nadat ek arriveer het is nie waar om die sleutel te los wanneer ek ry nie. Die laaste ding was die manier waarop Duvet en Crumpets met my vrou gepraat het nadat ons weg is en hulle nie die sleutel kon kry nie. Die manier waarop daar met besoekers gepraat word het bietjie van 'n slegte smaak in die mond gelaat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J
Gesin met tieners

Heerlik en privaat.

Ons is vriendelik ontvang en die gaste-woonstel was heerlik ruim met alles wat nodig was. Die spierwit duvets het die oog gevang - alles was sindelik en skoon. Die yskas en mikrogolf was 'n bonus. Ons sal graag weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig en 'n netjiese plekkie.

Ons was aangenaam verras. Die plekkie was ruim en baie netjies. Heerlike dek waarop mens rustig kon sit en ontspan. Maklik om te vind. Goeie ligging. Kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ravi B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very clean, comfortable and a hospitable stay.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maulene G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maulene G
Saam met vriende

Wonderlik!

Dit was 'n wonderlike ervaring. Alles was skoon, netjies, ruim en baie gemaklik. Sal verseker weer by jul kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie geniet!

Dankie vir die goeie diens, sal weer daar slaap wanneer ons daar werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Gesin met klein kinders

Dit was fantastiese verblyf, goeie en vriendelike kliëntediens, baie baie netjies.

Baie veilig, dit was vir my en gesin fantastiese tuiste vir ons vakansie. Ons het dit geniet om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherry R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherry R
Gesin met klein kinders

Genotvol!

Ons verblyf was genotvol en ek sal beslis weer by Duvet & Crumpets wil bly. Baie dankie aan George vir al sy moeite, hy is 'n uitstekende bestuurder en 'n mens kan sien hoe trots is hy oor sy werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doors S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doors S
Saam met vriende

Dit was 'n heel lekker ervaring!

Daar is geen rede om nie die plek te ondersteun nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Essa G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Essa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Week van ontspanning!

Uitstekende verblyf wat ek beslis sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, volledig toegerus, skoon en baie gerieflik.

Uitstekende akkommodasie. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie C
Gesin met tieners

'n Gerieflike blyplekkie, net 'n sitplekarea in huis het gekort.

Goed versorgde tuine, baie netjies en 'n baie vriendelike dame, Chrissie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile K
Saam met vriende

Rustig netjies en veilig. Gawe mense asook goeie ontbyt.

Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henco V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Danike!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave V

Gerieflik!

Baie skoon en veilig, daar kort net tweepuntproppe in die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jane B
Gesin met tieners

Good accomadation

Very clean and neat, host very pleasant, nicely situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in 'n mooi en skoon selfsorgeenheid in 'n rustige woonbuurt.

'n Skoon en goed toegeruste selfsorgeenheid met baie vriendelike personeel wat verblyf aangenaam gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francios N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francios N
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Rustige atmosfeer. Vriendelik ontvang.

Die verblyf en eenheid was van die hoogste gehalte, en ek kan dit aanbeveel vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld!

Baie netjies en in 'n mooi area! Alles wat jy benodig, was daar beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan G
Gesin met klein kinders

Good value and very comfortable!

A great place to overnight: accommodation is clean and comfortable, and is well complimented by the friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene L
Gesin met tieners

Die personeel is vriendelik, die plek is netjies en skoon en baie veilig.

Sal weer daar gaan bly en dit vir ander mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krishna N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krishna N
Gesin met tieners

Most amazing and wonderful place to stay.

One of the best places to stay in Pietermaritzburg. People friendly, area great, good value for Money. Hospitality was second to none. Well recommend. Only issue: you need to arrange a later checkout time like 11am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandifunde M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandifunde M
Gesin met klein kinders

They have everything you need, it's like a home away from home.

Excellent place for a family outing, I would go back there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Gesin met tieners

I will see you again in the future

Excellent, I will be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and comfortable

Well equipped. It was nice to sleep in a decent bed, and will recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew Mark T - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew Mark T

Effektiewe en vriendelike diens. Goeie waarde.

Effektiewe en vriendelike diens. Goeie waarde vir geld. Ek sou gehou het van brosjures oor toerisme besienswaardigehede in PMB en omgewing in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie C
Besigheidsreis

Skoon, netjiese kamer.

Ek het lekker gebly met 'n skoon, netjiese kamer. Ek voel net hulle kan meer moeite doen met die kamers. Daar is nie volle DSTV net sekere kanale. Veiligheid is goed met goeie parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hieredie is 'n vyfster plek. Ons wil weer gaan.

Ons het net een aand oorgebly, maar dit was baie lekker1 Die bestuurderes was baie vriendelik en baie behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freelands Place 1, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzYzEyZTE3LWFiNGUtNGFkZS05ZmFhLWI3M2VkY2JhYzkxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 1 Freelands Place Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.5982585 30.3599258