Dwarsvlei Karoo Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Dwarsvlei, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dwarsvlei Karoo Guest Farm bied verblyf op 'n rustige, privaat plaas, ongeveer 18 km vanaf sentraal Middelburg in die Oos-Kaap. Die gastehuis bied wonderlike uitsigte oor die Karoo en is die ideale oornagplek vir gaste wat deur die omgewing reis.
Dwarsvlei Karoo Guest Farm beskik oor 5 kamers wat individueel versier is en bied verblyf aan 2 to 5 gaste. Elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer óf 'n aparte badkamer wat gedeel word. Elke kamer het antieke meubels en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan vooraf gereël word teen ekstra koste.
Die gastehuis bied gemeenskaplike areas soos 'n sitkamer, gedeelde kombuis en 'n eetkamer, 'n tuin en swembadarea.
Gaste kan die ontspanne verblyf op die bekoorlike gasteplaas geniet, asook 'n verskeidenheid opwindende aktiwiteite aan die voet van die Renosterberg, soos stap, draf en fietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 2
Ligging
- Plaas Dwarsvlei, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Dwarsvlei Karoo Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Dwarsvlei, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom