Dyna Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dyna Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in Glen Anil, Durban-Noord. Dié gastehuis is 1 km vanaf 'n Superspar, 3,6 km vanaf La Lucia Mall en 6,8 km vanaf Umhlanga Beach.

Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers en beskik oor 2 Standaard Dubbelkamers, 'n Selfsorgeenheid en 'n Deluxe Koningin-Suite. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, kasspasie en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer.

Dié selfsorgeenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n TV, 'n en suite-badkamer, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, stofie en 'n yskas, Daar is ook 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank en 'n TV. Die selfsorgeenheid kyk uit oor die swembadarea.

'n Buffet-ontbyt is elke oggend teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede en geriewe in die omliggende omgewing sluit die Gateway Shopping Centre, Ushaka Marine World, Suncoast Casino, Moses Mbhida Stadion, Durban se strande, Kings Park Stadion, Kingsmead Stadion en gholfbane.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dyna Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za