Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dyna Guest House

Gastehuis
Standaard Dubbelkamer 1
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, gratis WiFi, 'n studeerarea en kasspasie. Die eenheid het 'n privaat ingang en het goeie ventilering.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Huisreëls

Nie-rookkamers is beskikbaar.
Geen partytjies.
Geen geraas.
Geen troeteldiere.
Slegs 2 gaste wat deel.
Geen besoekers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Dubbelkamer 2
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stortkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, gratis WiFi, 'n studeerarea en heelwat kasspasie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Huisreëls

Nie-rookkamers is beskikbaar.
Geen partytjies.
Geen geraas.
Geen troeteldiere.
Slegs 2 gaste wat deel.
Geen besoekers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Koningin-Suite
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, gratis WiFi en heelwat kasspasie. Daar is ook 'n rusbank in die slaapkamer en 'n werkruimte. Die eenheid is geskik vir sake-, vakansie- en langverblyf-doeleindes. Die eenheid is ruim en het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Huisreëls

Nie-rookkamers is beskikbaar.
Geen partytjies.
Geen geraas.
Geen troeteldiere.
Slegs 2 gaste wat deel.
Geen besoekers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid het 1 koningingrootte-slaapkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en kasspasie. Daar is ook 'n stortkamer met al die nodige geriewe. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, stofie, oond, yskas, en al die nodige toebehore. Die oopplan-sitkamer het 'n slaapbank vir 'n addisionele gas teen 'n ekstra koste van R200 per nag. Daar is 'n tweede TV met DStv-kanale. Die eenheid kyk uit oor die swembadarea en het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Huisreëls

Nie-rookkamers is beskikbaar.
Geen partytjies.
Geen geraas.
Geen troeteldiere.
Slegs 2 gaste wat deel.
Geen besoekers.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highdale-weg 52, Glen Anil, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9vmU9zvCEZ7L843Qhxpq3xNcNpZDX6iDkt2eWdLLrsLmWCzyBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Highdale Road Glen Anil 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.75438 31.042764906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem