Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Forest Sandown Accommodation

Hotel
Enkelkamer
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n platskerm-TV, Openview-dekodeerder, lugversorging, strykgeriewe, kluis, waaier en verwarmer. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie en stoof. Die privaat badkamer het 'n bad of stort. Daar is nie plek vir ekstra beddens nie. Toegang tot die swembad en gimnasium. Slegs geskik vir 'n paartjie. Daar is WiFi en die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 18 haar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito van R800 tot R4000 per kamer/eenheid moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar, mits daar geen skade of verlore items met die vertrek is nie.

Ontbyt kan 24 uur voor die tyd bestel word teen R135 per persoon per bestelling.

Die Sakesentrum is beskikbaar vir kopiëring en skandering, doen asb. by die kantoor navraag oor tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelmankamer 1
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per eenheid
Beskrywing

Hierdie 15 m²-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Neem asb. kennis dat daar nie 'n venster in die kamer is nie, maar wel 'n daklig. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met plaaslike kanale, 'n Openview-dekodeerder, 'n haardroër, gratis WiFi, 'n waaier, verwarmer, lessenaar en 'n kombuisie in. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, tweeplaatstoof, broodrooster en mikrogolf toegerus. Die eenheid het genoeg plek vir 'n paartjie. Die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 18 haar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito van R800 tot R4000 per kamer/eenheid moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar, mits daar geen skade of verlore items met die vertrek is nie.

Ontbyt kan 24 uur voor die tyd bestel word teen R135 per persoon per bestelling.

Die Sakesentrum is beskikbaar vir kopiëring en skandering, doen asb. by die kantoor navraag oor tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer
Vanaf R1 615
R1 615 R969
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met plaaslike kanale, 'n Openview-dekodeerder, gratis WiFi, 'n haardroër, kluis, strykplank, strykyster, lugversorging, 'n ingeboude kombuisie en alle kombuistoebehore in. Die kombuisie is met 'n tweplaatstoof, yskas, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n openbare swembad en gimnasium in die kompleks. Daar is net slaapplek vir 'n paartjie. Die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 18 haar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito van R800 tot R4000 per kamer/eenheid moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar, mits daar geen skade of verlore items met die vertrek is nie.

Ontbyt kan 24 uur voor die tyd bestel word teen R135 per persoon per bestelling.

Die Sakesentrum is beskikbaar vir kopiëring en skandering, doen asb. by die kantoor navraag oor tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpaskamer
Vanaf R1 760
R1 760 R1 056
per eenheid
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n balkon met pragtige uitsigte oor die rivier. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV, 'n Openview-dekodeerder, lugversorging, 'n haardroër, strykyster, strykplank, kluis, gratis WiFi, 'n kombuisie, gimnasium, swembad, 24-uur sekuriteit en 'n wasgoeddiens in. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, tweeplaatstoof, broodrooster en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n stoel. Die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 18 haar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito van R800 tot R4000 per kamer/eenheid moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar, mits daar geen skade of verlore items met die vertrek is nie.

Ontbyt kan 24 uur voor die tyd bestel word teen R135 per persoon per bestelling.

Die Sakesentrum is beskikbaar vir kopiëring en skandering, doen asb. by die kantoor navraag oor tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf R1 945
R1 945 R1 167
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en pragtige uitsigte oor die rivier. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, Openview-dekodeerder, haardroër, kluis, strykplank, strykyster, koffiemasjien, lugversorging en internet in. Die kombuisie is met 'n wasbak, stoof, yskas, ketel, mikrogolf en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n rusbank en koffietafel. Die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 18 haar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito van R800 tot R4000 per kamer/eenheid moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar, mits daar geen skade of verlore items met die vertrek is nie.

Ontbyt kan 24 uur voor die tyd bestel word teen R135 per persoon per bestelling.

Die Sakesentrum is beskikbaar vir kopiëring en skandering, doen asb. by die kantoor navraag oor tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dakwoonstelkamer
Vanaf R2 099
R2 099 R1 259
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dakwoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die river. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV, 'n Openview-dekodeerder, lugversorging, 'n haardroër, strykyster, strykplank, kluis, gratis WiFi, 'n kombuisie, gimnasium, swembad, 24-uur sekuriteit en 'n wasgoeddiens in. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, tweeplaatstoof, broodrooster en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n stoel. Die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 18 haar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito van R800 tot R4000 per kamer/eenheid moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar, mits daar geen skade of verlore items met die vertrek is nie.

Ontbyt kan 24 uur voor die tyd bestel word teen R135 per persoon per bestelling.

Die Sakesentrum is beskikbaar vir kopiëring en skandering, doen asb. by die kantoor navraag oor tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-kamer
Vanaf R2 260
R2 260 R1 356
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n volledige en suite-badkamer en gemeenskaplike balkon met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Ander geriewe in die kamers sluit 'n platskerm-TV, Openview-dekodeerder, haardroër, kluis, lugversorging, WiFi, lugversorging, DStv, 'n rusbank, opwasbak, koffietafel, yskas, ketel, strykgeriewe, kombuisie, mikrogolf en 'n broodrooster in. Die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 18 haar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito van R800 tot R4000 per kamer/eenheid moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar, mits daar geen skade of verlore items met die vertrek is nie.

Ontbyt kan 24 uur voor die tyd bestel word teen R135 per persoon per bestelling.

Die Sakesentrum is beskikbaar vir kopiëring en skandering, doen asb. by die kantoor navraag oor tariewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Brooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZmI1YmE2LTFiZWQtNDgwNS1hN2JkLWQxZDJkM2FhZGUyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 19 West Brooke Drive Sandown 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.098056656631 28.07427406311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem