Dynasty Forest Sandown Hotel
- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 West Brooke Drive, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dynasty Forest Sandown Hotel is ideaal geleë binne die rustige en veilige kompleks, slegs 2.8 km van die rykste vierkante myl in Afrika, Sandton City, Nelson Mandela-plein en die Gautrein. Die area is lewendig en bars van aktiwiteit. Dit is 'n inkopieparadys en bied top-handelsmerke en boetiekwinkels.
Al ons eenhede sluit WiFi, 'n platskerm-TV, Openview-kanale en lugversorging of 'n waaier in. Die hotel beskik oor 24-uur-sekuriteit. Gaste het toegang tot 'n swembad, gimnasium en veilige parkering.
Die kragopwekker werk van 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is. Ons het 'n boorgat om water te voorsien wanneer daar wateronderbrekings is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
jun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 19 West Brooke Drive, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
- Gaste dink Dynasty Forest Sandown Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 West Brooke Drive, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
Sien kaart- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang