Dynasty Forest Sandown Serviced Apartments
Beskrywing
Hierdie elegant ingerigte woonstelle op die grondverdieping het elk 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, aparte bad, toilet, wasbak en 'n bidet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemajsien, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig. Kragopwekker-gewaarborgde bedryfstye tydens beurtkrag is 18:00 tot 23:00.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Slegs dienshonde word toegelaat.
- Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
- Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang. Stel ontvangs van enige partytjies en funksies in kennis.
- Rook is binnenshuis verbode. Daar is aangewese rookareas op die perseel, soos die balkon en die tuin.
- Kleuters moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.
- Let daarop dat die swembad slegs vir betalende gaste is, nie vir besoekers nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegant ingerigte woonstelle het elk 2 en suite-slaapkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n TV met Openview-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, aparte bad, toilet, wasbak en 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, opwaskamer, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig. Kragopwekker-gewaarborgde bedryfstye tydens beurtkrag is 18:00 tot 23:00.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis

Hierdie elegant inngerigte semi-losstaande dubbelverdiepingwoonstelle het elk 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet, wasbak en 'n bidet. Die slaapkamer lei na 'n klein, privaat balkon met tuinstoele. Die tweede en derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer is langs die leefarea en het 'n dubbelbed. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, 'n oond, dubbeldeur-yskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, en die sitarea het lugversorging, sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel lei na 'n groot, privaat toegeboude binnehof met 'n eetarea en 'n sambreel. Kragopwekker-gewaarborgde bedryfstye tydens beurtkrag is 18:00 tot 23:00.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Slegs dienshonde word toegelaat.
- Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
- Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang. Stel ontvangs van enige partytjies en funksies in kennis.
- Rook is binnenshuis verbode. Daar is aangewese rookareas op die perseel, soos die balkon en die tuin.
- Kleuters moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.
- Let daarop dat die swembad slegs vir betalende gaste is, nie vir besoekers nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegant gemeubileerde semi-losstaande dubbelverdiepingwoonstelle het elk 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet, wasbak en 'n bidet. Die slaapkamer lei na 'n klein, privaat balkon met tuinstoele. Die tweede en derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n waaier en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer is langs die leefarea en het 'n dubbelbed. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, 'n oond, dubbeldeur-yskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het lugversorging, sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel lei na 'n groot, privaat, toegeboude binnehof met 'n eetarea en 'n sambreel. Kragopwekker-gewaarborgde bedryfstye tydens beurtkrag is 18:00 tot 23:00.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Slegs dienshonde word toegelaat.
- Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
- Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang. Stel ontvangs van enige partytjies en funksies in kennis.
- Rook is binnenshuis verbode. Daar is aangewese rookareas op die perseel, soos die balkon en die tuin.
- Kleuters moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.
- Let daarop dat die swembad slegs vir betalende gaste is, nie vir besoekers nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegant gemeubileerde woonstelle op die grondverdieping het elk 1 en suite-slaapkamer wat die 2de slaapkamer is, 1 hoofslaapkamer, hoofbadkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n hoofbadkamer met 'n bad, 'n toilet, 'n wasbak en 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het sitplek en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid OVHD-kanale. Elke woonstel lei na 'n onderdakterras met uitsigte. Kragopwekker-gewaarborgde bedryfstye tydens beurtkrag is 18:00 tot 23:00
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Slegs dienshonde word toegelaat.
- Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
- Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang. Stel ontvangs van enige partytjies en funksies in kennis.
- Rook is binnenshuis verbode. Daar is aangewese rookareas op die perseel, soos die balkon en die tuin.
- Kleuters moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.
- Let daarop dat die swembad slegs vir betalende gaste is, nie vir besoekers nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegant ingerigte woonstelle het elk 2 en suite-slaapkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n TV met Openview-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, aparte bad, toilet, wasbak en 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, opwaskamer, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig. Kragopwekker-gewaarborgde bedryfstye tydens beurtkrag is 18:00 tot 23:00.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Slegs dienshonde word toegelaat.
- Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
- Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang. Stel ontvangs van enige partytjies en funksies in kennis.
- Rook is binnenshuis verbode. Daar is aangewese rookareas op die perseel, soos die balkon en die tuin.
- Kleuters moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.
- Let daarop dat die swembad slegs vir betalende gaste is, nie vir besoekers nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegant ingerigte woonstelle het elk 4 en suite-slaapkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met warm en koue lugversorging in die sitarea, eerste, tweede en hoofslaapakmer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n HD-TV met OpenView-kanale, en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak vir slaapkamers 1, 2 en 3 terwyl slaapkamer 4 'n bad, bidet en 'n stort het. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is paneelverwarmers in al die slaapkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het sitplek en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Elke woonstel lei na 'n groot privaat terras met astroturf met uitsigte. Kragopwekker-gewaarborgde bedryfstye tydens beurtkrag is 18:00 tot 23:00.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Slegs dienshonde word toegelaat.
- Wees asb. bedag op ander gaste en beperk geraas tot 'n minimum.
- Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang. Stel ontvangs van enige partytjies en funksies in kennis.
- Rook is binnenshuis verbode. Daar is aangewese rookareas op die perseel, soos die balkon en die tuin.
- Kleuters moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.
- Let daarop dat die swembad slegs vir betalende gaste is, nie vir besoekers nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 96 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westbrooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom