Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleurs Place Empire Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 160 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fleurs Place Empire Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Empire-woonstelgebou in die skilderagtige kusdorpie Muizenberg.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, volledige stel eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix.

Een van die uitstaande kenmerke van die verblyf is die privaat balkon met gemaklike buitemeubels en 'n skilderagtige uitsig oor 'n rustige binnehof en op die omliggende berge.

Die uitstekende ligging langs Muizenbergstrand gee gaste toegang tot die son, sand en branderplankry op hulle drumpel. Dit is daarom ideaal vir watersport-entoesiaste en vakansiegangers. Muizenberg se plaaslike besienswaardighede, historiese dorpie, wêreldbekende Surfer's Corner en skilderagtige staproetes is ook net om die draai.

Slaapplek

’n Bespreking by Fleurs Place Empire Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 32

Jaar gelys 15

Ligging

  • Kusweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb2fdf1383f9c819712c9077b07a47104413abac6e2149ed8b0d2a0b7f8f60a1c319319f3c4535ada9cf347372e3bcf9187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 2) 96 Beach Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.107706080216 18.469877736562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem