LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by E59 Dolphin Beach | LekkeSlaap
+31

E59 Dolphin Beach

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir E59 Dolphin Beach
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Herman V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Gesin met tieners

Sien onder.

Netjies, sentraal, wonderlike uitsig!

Sadia B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, veilige verblyf teen die see.

Die moderne woonstel met alles wat nodig is, sal ek verseker kan aanbeveel. Heerlike vars seelug groet mens as die balkondeure van die hoofslaapkamer en leefarea oop is. Die pragtige Tafelberg en see-uitsig is onverbeterlik. Dis so vinnig om gou af strand toe te loop en met jou voete in die fyn wit sand te sit en die groot skepe te bewonder wat wag om in die hawe in te gaan. Sharon lig mens ook baie goed vooraf in om 'n mens se verblyf so aangenaam en sorgvry moontlik te maak. Baie dankie dat ons julle pragtige plekkie met julle kon deel. Sal verseker weer by julle kom kuier in die toekoms.

Elzaan D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het dit ongelooflik baie geniet by E59 Dolphin Beach. Die woonstel is baie netjies en het letterlik alles gehad wat ons nodig gehad het. Die uitsig was fantasties! Ons sal enigeen aanbeveel om hier te bly en ons sal ook enige tyd weer teruggaan. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

M Jones P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
M Jones P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay.

Really enjoyed our time there.

Anel E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg.

E59 Dolphin beach is 'n pragtige woonstel met 'n asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg. Baie netjiese, goed toegeruste woonstel. Stapafstand van die strand en naby aan 'n groot winkelsentrum. Ons sal vir seker eendag weer gaan!

Lo-ammi L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ammi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste woonstel met ruimte en 'n lieflike uitsig.

Dankie aan die webtuiste, jul diens is vinnig, hulpvaardig en vriendelik.

Mariette S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Gesin met klein kinders

Excellent location right on the beach!

This unit is on the edge of the complex giving you lots of privacy and spectacular beach views. Sleeping with waves crashing in the background is pure bliss! Only disturbance was a function at the restaurant located right behind the unit. Would surely book again!

Manda E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos al die vorige kere was die kuier in hierdie pragtige woonstel fantasties. Die woonstel is netjies, skoon en goed toegerus.

Ons het al vorige vakansies hier gebly en sal nie sommer by 'n ander plek bespreek nie. Uitsig is wonderlik, dit is veilig en baie naby die strand met volle uitsig op Tafelberg. Die woonstel is smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is.

David W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte.

Ons het ons verblyf op Dolphin Beach baie geniet. Die woonstel is baie veilig en het die wonderlikste uitsigte oor die baai. As jy deur die tuin stap, kan jy reguit strand toe gaan. Met 'n groot balkon kan jy braai en kyk hoe die vlieërbranderryers hul ding doen. Het nie die restaurant ter plaatse probeer nie, maar dit het gewild gelyk. Baie naby 'n wye verskeidenheid restaurante en kafees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing views.

We enjoyed our stay at Dolphin Beach. The apartment is very secure and has the most amazing views out over the bay, a walk through the garden takes you straight out on to the beach. A big balcony allows you to braai and watch the kite surfers doing their thing. Didn't try the onsite restaurant but it seemed popular. Very close to a wide range of restaurants and cafes.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Malie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, veilig, skoon en rustig met 'n mooi uitsig op Tafelberg.

Het al ten minste 5 keer hier gebly. Dit is voorwaar heerlik en ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Sal so veel as moontlik elke keer hierheen terugkeer. Baie dankie vir die voorreg om jou plekkie met jou te deel Sharon.

Kobus F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was 'n plesier om daar te bly. Alles is soos dit beskryf was. Wou 2 dae langer bly, maar was klaar weer bespreek. Sal definitief weer wil gaan. Dié keer net in die somer.

Adriaan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S
Gesin met tieners

Ongelooflike, goed toegeruste plek.

Baie goed toegeruste, netjiese eenheid met 'n ongelooflike uitsig. Ons was selfs gelukkig genoeg om 'n rob op die strand te sien! Sharon was baie behulpsaam en 'n plesier om mee te deel. Sal beslis die eenheid aanbeveel.

Marinda J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J
Gesin met tieners

5 ster verblyf!

Asemrowende uitsig, baie netjies en pragtige dekor. Sal definitief terugkom.

Lo-ammi L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ammi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike skoon, netjiese goed toegeruste plek, met 'n panoramiese uitsig!

Dolphin Beach se personeel is baie vriendelik en hulpvaardig - van die sekuriteit tot die ontvangs! Sal beslis weer daar bespreek.

Julie P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P
Gesin met tieners

Excellent first floor property, overlooking the beach and with great views across the bay to Cape Town and Table Mountain.

Clean, well equipped, secure and well furnished. Parking space very close to the apartment. Good, inexpensive restaurant on site.

Alisha M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha M
Saam met vriende

Perfect apartment with a stunning view. Best choice of the accommodation.

The pictures simply don't do justice. The space is very tastefully decorated and equipped with everything we needed for our stay. The view was breathtaking. It's the absolute perfect spot along the beach and I'm convinced it's the best view. It is close to all amenities inducing the restaurant, a short walk from reception and a short trip to the mall. I would definitely recommend E59 to anyone. The kitchen was fully stocked, the rooms had the extra blankets, towels, fan and heaters, Wi-Fi and DStv was also available. Everything was as promised and in place as per the instructions which made for a completely stress free experience. Sharon was an absolute pleasure to deal with and answered all our questions before we even asked them. She went out of her way to ensure we had the most amazing experience. She was the most friendly and helpful host. We could not have possibly asked for more. This is by far the best accommodation option. You can't go wrong.

Amanda A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A
Gesin met klein kinders

Dis asemrowend mooi daar, die akkommodasie is luuks en het alles wat ons nodig kon hê.

Die woonstel is baie smaakvol gemeubeleer en het baie spasie, met 'n lifelike stoep. Dit was skoon en netjies. Die kombuis is baie goed toegerus. Hulle het ook 'n PVR-dekodeerder, wat dit lekker gemaak het om steeds jou gunsteling programme te kon opneem, en dit dan later te kyk.

Colette M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette M

Asemrowende eenheid, fantasties ligging. 5 sterre.

Dit is 'n asemrowende selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik, die meubels is gemaklik en die volle DStv was 'n lieflike bonus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning unit, fantastic location. 5 stars.

This is a stunning self-catering unit kitted out with anything you would need. The view is incredible, the furnishings very comfortable, and the full DStv was a lovely bonus. Will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chantelle J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Gesin met tieners

Deur en deur waarde vir geld.

Sal vir seker die blyplek aanbeveel. Is waarde vir geld en 'n pragtige blyplek. Mooiste uitsig.

M B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtigste plekkie met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg.

Wat 'n lekker verblyf. Die plekkie het die mooiste uitsig op Tafelberg, oor Kaapstad en Robbeneiland. Die plekkie is presies soos die foto's wys: dis skoon en netjies en het alles wat jy mag nodig kry. Sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms.

Anchen K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen K
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly in die pragtige woonstel.

Ons en ons kinders van 6 en 11 jaar het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige, netjiese woonstel met 'n ongelooflike mooi uitsig op Tafelberg en alle nodige geriewe. Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons weer in die Kaap is. Die eienares is vriendelik en vinnig om te antwoord op enige vrae.

Corine O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Mooiste uitsig. Ons regtig die tyd daar geniet. Baie skoon en netjies.

Dawie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en lekker net te kort.

Ons het dit baie geniet. Al die geriewe in plek en wil Maart weer vir langer gaan as ons kan. Beslis 'n aanbeveling.

Candice C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C
Gesin met tieners

Great!

Our experience at this apartment was awesome and we're glad that we chose your facility to make memories with our family. We have a 5 year old and a 12 year old - both of them loved the place and wanted us to stay longer. It surely is a place that we will visit as a family again as it is user friendly and have everything that a family need. Thank you.

Marie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ervaring ooit! Het so so so lekker gebly!

E59 Dolphin Beach is eenvoudig net die beste, als is net perfek. Die eenheid is netjies, modern, skoon, beste view, goed ingerig en gemaklik. Dit voel eintlik half vreemd om die prys vir so stunning plek te betaal! Die view kan mens nie beskryf nie. Uitsigte oor Tafelberg, die see en dan die kite surfers. Ek is ook baie dankbaar oor die sekuriteit van die kompleks, dit laat mens veilig en gerus voel. Als was net wow!

Iselma R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselma R
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Baie lekker gebly in die pragtige woonstel! Pragtige uitsig!

Manda E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nog steeds fantasties om daar te bly.

Die eenheid is modern en goed toegerus en met so 'n wonderlike see-uitsig is dit die beste plek om te bly. Ek sal nie sommer op 'n ander plek of in 'n ander eenheid wil plek bespreek nie.

Tobias L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias L
Gesin met tieners

Exceptional view/location in a nice apartment.

Sharon is a super responsive host! The apartment has new and nice interior, good equipment for cooking/washing etc. The beds are super comfy! The view from balcony and bed is exceptional as you see Robbin Island and Table Mountain. 20 steps to the beach is an invite to wonderful walks. Blowfish restaurant vis-a-vis is super. In short distance, direction Blouberg, you find nice restaurants and shopping facilities.

Etienne Vancompernolle B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne Vancompernolle B
Saam met vriende

Prachtig verblijf en baaie net.

Prachtig locatie en waar voor geld. Alles prima en zoals op de site te zien!

Marco B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco B
Gesin met klein kinders

Beste tyd ooit met 'n awesome view in 'n lekker huisie.

'n Plekkie naby alles, veilig en netjies. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Louis V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Besigheidsreis

Great location and value for money.

Beautiful, clean, lovely views.

Delene J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en verblyf.

Dit was definitief 'n hoogtepunt om by te bly. Fantastiese uitsig.

Arvid M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arvid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super apartment with room for 4 people directly on the beach.

Very nice and spacious beach apartment with amazing views on Table Mountain and kite beach.

Lucy Nombulelo M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy Nombulelo M
Gesin met klein kinders

I wanted to relax during my stay and I did exactly that.

Dolphin Beach is a very private place to refresh body and soul, hope to see you soon.

Marinda K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansieplekkie!

Fantasties! Ek sal môre weer daar gaan bly!

Marieta V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig en eenheid netjies.

Dit wat 'n mens op die foto's sien is wat jy kry. Alles is skoon en netjies. Uitsig is fantasties. So heerlik op die balkon gesit en kyk hoe die dolyfyne in die water speel. Sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Janneke G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke G
Gesin met klein kinders

Excellent value for money, beautiful accommodation and stunning view!

Highly recommended. We stayed at the unit for 8 nights, and we could have stayed for another 8 if we could. We loved the modern finishes and the fact that there is a washing machine and tumble dryer in the unit made life so much easier with two toddlers. The rooms are beautiful and the King size bed in the master bedroom was so comfortable. Waking up to the most amazing view was just spectacular. We loved every minute! Thank you for the professional service and for making our stay so comfortable.

Erica N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica N
Gesin met klein kinders

Gemaklik, gevoel of ons by die huis is.

Die woonstel was baie gemaklik en ten volle toegerus. Ons het dit baie geniet. Al wat ons gemis het was 'n klein kluisie om ons valuables toe te sluit.

Malie B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie B
Saam met vriende

Dit is elke keer net 'n plesier om hier tuis te gaan.

Ons bly altyd lekker in E59 Dolphin Beach en kan dit regtig aanbeveel.

J. V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J. V
Gesin met tieners

'n Pragtige woonstel in 'n pragtige plek.

Die woonstel is modern en smaakvol ingericht. Pragtige uitsig oor die Tafelberg en die strand. Ons sien bultrug langs die kuslyn swem. In die naweke was die gaste van die naburige hotel baie lawaaierig tot 'n uur of twaalf. Desondanks kan ek hierdie plek baie aanbeveel.

Yvonne B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtig alles wat nodig is.

Juanita V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gerieflik met 'n asemrowende see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly in E59. Baie netjies, skoon, stylvol en gerieflik. Die uitsig is fantasties! Ons sal beslis eendag weer hier wil bly, dit is 'n baie mooi eenheid en waarde vir geld in vergelyking met ander verblyf wat op die strand geleë is in daardie omgewing. Baie dankie.

Manda E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Sharon het die woonstel opgegradeer en dit is modern, smaakvol en netjies. Die uitsig is nog steeds asemrowend en ons het heerlik gerus in hierdie goed toegeruste, pragtige eenheid. Vir seker sal ons weer E59 Dolphin Beach besoek, ek glo nie ek sal iewers anders kan gaan bly as daar nie.

Arvid M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arvid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location with magnificent views.

See stars.

Grizelda S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning verblyf en view.

Kon nie vir 'n beter vakansie gevra het nie. Een van die mooiste plekke waarin ons al gebly het. Die view is onbeskryflik mooi! Ons sal beslis weer daar bly in die nabye toekoms. Dolphin Beach self is nie baie streng met veiligheid nie en die spa in die hotel was is baie groot teleurstelling. Die Blowfish restaurant is 'n moet!

Manie V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Gesin met klein kinders

Amazing plek.

Sal verseker teruggaan.

Yvette L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette L
Saam met vriende

Wonderlike uitsig en ligging!

Die woonstel is lekker ruim, goed toegerus en het 'n wonderlike uitsig en ligging. Die enigste aanbeveling wat ons sal maak is dat die stortbak in die tweede badkamer vervang word.

Alet J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet J

Eenheid het wonderlike uitsig, ons het baie lekker gebly!

Alles was skoon en netjies met aankoms. Sou daarvan gehou het om voor die tyd te weet dat daar nie skoonmaakdienste beskikbaar sou wees nie. Die eenheid is baie goed geleë en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Riana B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met vriende

Wonderlike ligging naby die strand. Baie netjies.

Het die tyd baie geniet en hou van die restaurant wat so naby is. Woonstel baie skoon en netjies.

E59 Dolphin Beach's terugvoer

Hi Riana,
I appreciate your honesty regards the customer service and would like you to inbox me to let me know where I am going wrong in this area. I realize there must be a problem and would like to improve my services, just need your help in this regard.
Please let me know!
Kind regards, Sharon

E59 Dolphin Beach
Dirk K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige eenheid met die lieflikste uitsig.

Met ons aankoms was daar 'n paar klein probleme, maar die nuwe eienares het dit aangespreek. Die ligging van hierdie "woonstel" is onverbeterlik en die eenheid self is baie mooi met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en die see. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n groot hulp. Die kombuis is ook goed toegerus. Die woonstel is in die proses om opgegradeer te word en ek glo dat wanneer dit voltooi is en die nodige herstelwerk gedoen is, gaan hierdie plekkie baie gesog wees. Ek sal beslis weer teruggaan.

E59 Dolphin Beach's terugvoer

Hi Dawn,
I am so pleased to hear that you will come back and visit us again even after the little disaster we had with the towels being left outside and landing on the deck in the rain. I am working on the cleaning service and trust that this issue will not happen again. Floors are being done this week and by next week we will have new curtains and a few extra interior changes taking place.
Look forward to your next visit!
Kind regards - Sharon

E59 Dolphin Beach
James H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Gesin met tieners

Baie baie goed!

Ongelooflike uitsig. Eienaar gaan uit haar pad uit om jou tuis te laat voel. Absoluut die moeite werd. Lekker naby die see vir kinders.

E59 Dolphin Beach's terugvoer

Hi James,
Thank you James for the positive feedback on the flat. I hope you enjoyed the changes that are taking place with many more to come. I agree with you, such a beautiful setting and perfect spot for a family holiday!
Kind regards,
Sharon

E59 Dolphin Beach
Hélène P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hélène P
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly ten spyte van die koue weer in die Kaap!

E59 Dolphin Beach's terugvoer

Hi Helene,
We are so pleased that you enjoyed your stay with us at E59. I trust next time everything will be completed in the flat and my services to you improves - I am certainly working on it!
Kind regards,
Sharon Turner

E59 Dolphin Beach
Dawie Batesda Plase S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie Batesda Plase S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, pragtige plek, vriendelike diens!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd. Dink nie jy kan 'n beter uitsig oor Tafelberg hê nie. Woonstel was baie goed toegerus en pragtig gemeubileerd. Sal dit verseker aanbeveel!

E59 Dolphin Beach's terugvoer

Hi Rene,
Thank you for your positive feedback. I do agree with you about the security issue - this is how I always felt staying at E59. I did put the big latch on the front door to secure the entrance and as part of the upgrade that is currently taking place in E59 includes burglar bars on all the windows that can open. Next time you come you will feel totally secure at night.
So pleased you enjoyed your stay!
Kind regards,
Sharon Turner

E59 Dolphin Beach
Clarence L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut skitterend!

Al op baie plekke in Table View gebly, maar E59 is die heel beste. Ek en my vrou kan nie uitgepraat raak daaroor nie. Pragtige sonsondergang, uitsig op Tafelberg en uitsig oor die see reg van die balkon af of, as die wind waai, by die sitkamer se venster uit!

E59 Dolphin Beach's terugvoer

Thank you Clarence. It was an absolute pleasure having you stay and thank you for the wonderful ratings and feedback!

E59 Dolphin Beach
Fanie D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n onverbeterlike uitsig.

Baie goeie ligging met pragtige uitsig. Word aanbeveel vir gesinsvakansies. Privaat en baie goed toegerus. Skoon en netjies. Sal beslis weer gaan!

Manda E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die woonstel is netjies en gerieflik, met 'n perfekte uitsig van Tafelberg en 'n asemrowende see-uitsig. Dit is teenaan 'n lekker oop strand geleë, met genoeg eetplekke binne loopafstand. Die eienaar is altyd beskikbaar en los 'n probleem sommer vinnig op.

Louise B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B
Saam met vriende

Die woonstel se ligging en uitsig is baie goed.

Die eetgerei en breekware is glad nie op standaard nie. Die kombuiskaste val uitmekaar uit en moet opgradeer word. So ook die blindings in die woonstel. Die tweede badkamer se stort is oud en die stort se vloer is alreeds gelap en reggemaak. Die badkamers kort aandag.

Anouk S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anouk S
Gesin met tieners

Heerlike plek!

Dis 'n pragtige plek met 'n heerlike uitsig. Ek kan dit vir almal aanbeveel.

Bertie H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf nog in die Kaap.

Ek sal verseker weer van die verblyf gebruik maak.

Lukas D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D
Gesin met tieners

Tyd het te gou verby gevlieg.

Die week het soos 'n oogwink verby gegaan. Sou graag weer wil kom, maar die keer in die somer. Goeie waarde vier geld met uitstekende uitsig!

Mariska N - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N
Enkelreisiger

Dit was vreeslik lekker gewees - sal beslis weer soontoe gaan.

Die eenheid is goed toegerus en daar was besonderse sorg gewees dat alles in werkende orde is. Ons was vroeg gewees en dit was nie 'n probleem nie - ons kon ons tasse neersit en aangaan met ons dag. Die TV het 'n probleem gehad wat die middag reggemaak sou word, toe ons laat middag inkom was daar sommer 'n addisionele TV! Die eenheid is lekker ruim met 'n wonderlike uitsig. Dit is lekker veilig en ons het veilig gevoel om laataand in te kom. Sal baie beslis weer soontoe gaan as ons Kaap toe gaan. Kon nie vir meer gevra het nie!

I V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I V
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig.

Baie skoon, netjies en pragtige uitsig. Heerlik geëet by die restaurant. Baie veilig.

Bertus V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perseel is baie netjies met 'n mooi uitsig. Goed toegerus en lekker rustig!

Perseel is baie netjies en meer as goed genoeg toegerus met wat jy sal benodig op vakansie. Die uitsig is sekerlik een van die toppunte.

Leon B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gerieflik.

Die eienaars moet dringend oorweeg om die badkamers asook kombuis op te gradeer vir die prys wat gevra word.

Elmarie V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Beslis die moeite werd!

Die plekkie het aan al ons behoeftes voorsien. Dis beslis die moeite werd om daar tuis te gaan. Dis netjies en stil.

Celia S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Pragtige plek, netjies en silwerskoon. Fantastiese uitsig! Sal definitief weer daar bly. Baie dankie!

Ronnie G - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam maar daar was dinge wat gepla het.

Die trappe vanaf die motorhuis na die woonstel bemoeilik die opdra van bagasie en daar is ook geen beskutting as dit reën op die trappe nie. As 'n mens na die eetsaal gaan moet jy in die reën loop. Veiligheid het ons ook bekommer want een aand het iemand op ons parkeerplek stilgehou en na 'n groot gesukkel het die sekuriteit die persoon opgespoor, wat nie eers in die hotel ingeboek was nie.

Martie V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, die uitsig is so mooi mens wil nie eers uitgaan nie.

Die plekkie is baie mooi gemeubileer en lyk presies soos die fotos op die internet. Ons sal enige tyd weer daar bespreek. Daar is net iets wat ek dink julle daar moet kry en dit is ‘n braaibak en dan die oond kan die deur nie heeltemal oopmaak nie.

Karin T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë. Netjies met alle benodigdhede. Pragtige uitsig!

Definitief aan te bevele! Ons het dit baie geniet. Veilig en netjies.

Gerries B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerries B
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek!

Wat 'n wonderlike ervaring! Die uitsig is asemrowend mooi met 'n fantastiese ligging. Die verblyf was alles waarvoor ons gehoop het, net soos op die foto's! Ons kom verseker weer terug!

Laurence F - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurence F
Saam met vriende

Die verblyf was baie lekker en gerieflik vir ons (2 paartjies) wat vir die Argus-fietsrytoer gekom het.

Fantastiese see-uitsig. Verskeidenheid restaurante in die nabye omgewing. Lekker groot Spur in Big Bay wat op die strand uitkyk Ocean Basket in Table View is baie gewild. Dan is daar die hotel se restaurant ook nog. Die parkering is lekker gerieflik vir 'n groterige bakkie.

Hannatjie V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Omdat ons ervaring as Gastehuis eienaars het, let mens op na goed met 'n meer kritiese oog. Alles was reg en daar was ekstras wat jy nie gewoonlik by selfsorg-eenhede kry nie. Klein goedjies soos toiletpapier, skottelgoedseep, vadoeke, handdoeke, ens. Net jammer die braai se pote was afgeroes want ons wou graag vleis braai, maar die seil was op en ons kon dit eers sien toe ons die beskermer afgehaal het.

Mignonne J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mignonne J

'n Wonderlike woonstel met 180º see-uitsig!

Een van die min kere wat die woonstel presies soos die foto's op die web lyk. Baie goed ingerig.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 1, Table View, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4M2VmNjA3LTE2MjMtNGJiNy04MDRlLTExZDFiMjlhYTg1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 1 Marine Drive Table View 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.829745505708 18.481223811531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!