E59 Dolphin Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cecil K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

10 uit 10. Dit was heerlik om daar te bly. Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Hoogs aan te beveel! 'n Moderne netjiese eenheid, goed toegeruste kombuis - alles en nog meer as wat ons nodig gehad het. Ideale wegbreekplek vir 4 mense. Geleë op die strand, naby goeie restaurante en winkelsentrums. 'n Ware bederf met die mooiste uitsig en klanke van die see. Sal baie graag wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great. Very enjoyable stay. The apartment is delightful, clean and comfortable. Fantastic position.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Verfrissend lekker! Ongelooflike mooi plek met pragtige uitsig. Verder mooi skoon en redelik modern ingerig. Sal altyd aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Top place in a top area. Awesome condo. Steps away from a restaurant. Negative: Most of the day wind hitting the unprotected balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

See above. All in all, very pleasant. Found some hairs on the ground, which is annoying with a toddler. The coffee machine is filthy and needs a deep clean. The window in the master bedroom is damaged and could not be closed properly without help from outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mona B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Amazing. The view is amazing and the hotel is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Stil, netjies en skoon met mooi see, Tafelberg en tuin uitsig! Ek en my 2 kinders het heerlik gebly! Stil, netjies en skoon met al die geriewe wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer kom bly en geniet op die strand. Baie lekker, ligging is die beste en veilige onderdak parkering. Wooneenheid het alles wat nodig is, restaurant op die perseel is die beste *****.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese ervaring met die mooiste sons ondergange. Baie lekker gebly. Wat op die foto's is, is presies wat jy kry en nog 'n bietjie meer. Ligging is perfek met oop, skoon strand. Baie, baie veilig. Gasheer was uitstaande maar per WhatsApp gekommunikeer en meer bruikbare inligting as wat nodig was gedeel. Baie vriendelik. Ek beveel die eenheid sterk aan. Baie gepas vir 'n gesin met twee kinders of selfs twee paartjies indien een paar nie omgee om twee 3/4 beddens te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marine Drive, Table View, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4M2VmNjA3LTE2MjMtNGJiNy04MDRlLTExZDFiMjlhYTg1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 118 5 1 5 1 Marine Drive Table View 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.829745505708 18.481223811531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang