Eagle Nests
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-singel 20, Sunridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eagle Nests bied gerieflike verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Sunridge, Kaapstad.
Verblyf word in 2 eenhede aangebied wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea en kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n gemeenskaplike tuin en veilige parkeerplek in.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Eagle-singel 20, Sunridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagle Nests het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sunridge Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-singel 20, Sunridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap