Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle View 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Walkersons Private Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle View 3 is op 'n bergpiek op Beumont-plaas langs die Walkersons Private Estate in Dullstroom geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die vallei. Dit is ideaal vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek, herdenkingspartytjies of 'n ontsnapping van die stadslewe.

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n leefarea met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n gemaklike sithoekie en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n gaskookplaat, oond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eenheid het braaigeriewe, 'n vuurput, gasbraai en 'n houtvuurwarmbad.

Die Eagle View-eenhede bied privaat verblyf op die Beumont-plaas, bo-op die berg. Dit kan met 4x4-voertuig of privaat helikopter bereik word. Die pad vanaf die Beumont plaas-ingangshek na die eenhede is slegs met 'n hoëgrondvryhoogte 4x4-voertuig bereikbaar. 'n Pendeldiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagle View 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 49

Jaar gelys 3

Ligging

  • R540, Walkersons Private Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Walkersons Private Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73885ce02e528e5438078bf95da1beb78b40e79e6d2a063cf5a6cc565b1f875f7281cc170782bbde5fd05831233528321b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) R540 Walkersons Private Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.390381 30.172493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem