LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marshall H
1 nag
5.0
Sep 2026

Conveniently close to everything. Lekker en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C G
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Sakereis. Verblyf is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die beste. Ek het baie leker gbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yo-Ann L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Eagle's Crest voel soos "home away from home". Sien uit na my volgende besoek. Dit was ons tweede keer dat ons by Eagle's Crest gebly het en het beide kere dit baie geniet. Ons het 'n warm ontvangs van Keenan gekry en die plek het fantasties geruik by ons aankoms. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suritha W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, ons het lekker gebly. Die bestuurder het ons baie vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly. Die area is baie rustig. Met ons aankoms is ons ten volle ingelig van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilda L
1 nag
5.0
Feb 2026

Rustige atmosfeer en gawe en vriendelike gasvrou. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene L
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Perfekte oornag tuiste. Die eenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Die kliëntediens en ontbyt was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sammy M
1 nag
4.8
Feb 2026

Lekker oornag verblyf. Baie vriendelike verwelkom. Kamer was netjies en privaat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsindiso N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Excellent. Quiet and therapeutic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter en
Marlize

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 St Andrews Drive, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7Ahxa3yj96cnXAcEdTNH6uBSK74i4fI055gtCsfb2UDjPYu3U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 11 St Andrews Drive Fairview Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.616060630979 19.443662796072