LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles Nest Guest House | LekkeSlaap
+14

Eagles Nest Guest House

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbasstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eagles Nest Guest House is in Kathu, 'n rustige dorp in die Noord-Kaap, geleë. Hierdie gastehuis bied ideale oornagverblyf vir sakelui, gesinne, verkoopsverteenwoordigers en semi-permanente gaste.

Ons het 5 kamers, elkeen met sy eie badkamer, swembad en braaigeriewe. Elke kamer is toegerus met DStv, lugversorging en 'n yskassie. Die kamers het lugversorging en 'n yskassie.

Dit is 'n selfsorg-onderneming so etes word nie voorsien nie. Beskuit, koffie en tee is beskikbaar in die kamers. Gaste is welkom om etes voor te berei in die gemeenskaplike kombuis. 'n Wimpy, Steers, John Dory's, Katexas Steak Ranch en nog 'n paar restaurante is na aan ons geleë.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek. Besoekers kan lekker ontspan in ons aangename, groot tuin. 'n Gewilde gholfbaan, hospitaal en winkelsentrum is baie naby aan die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Eagles Nest Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Tolbasstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eagles Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbasstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YjAyNWE1LWRkMjctNGNkYy1iMDdkLTZkNGVjMjM2ZGZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 14 Tolbos Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.695523 23.05827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!