Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Eagles Nest
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lorraine J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okey.

Die kamer naaste aan die meeting room het 'n riool reuk wat dit regtig onaangenaam maak vir die mense wat daar moes slaap, en die bedlampies se globes was geblaas. Daar is fout met die dreinsisteem want in die hoofslaapkamer het water opgestoot in die stort. Die sonsambreel by die swembad se seil wat oor moet gaan was geskeur op plekke. Die tipe geld wat 'n mens moet betaal en dan kry jy dit, is onaanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B

Pragtige eenheid met rustige atmosfeer.

Ons was baie beïndruk met die akkommodasie alhoewel ek voel as mens wel so baie betaal vir 'n naweek weg dat die ekstra kostes op skoonmaak kan ingesluit word. Die een kamer het ook 'n drein-reuk gehad waar daar defnitief aandag gegee moet word. Dit is regtig 'n lieflike plek en ek sal graag weer soontoe gaan. Ek dink net sulke klein goedjies is nie veronderstel om 'n probleem te wees teen die prys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met vriende

Awesome location and house.

The service was excellent from the day we made the reservation. Eagles Nest is great for families or a group of friends with a beautiful setting in the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met klein kinders

Die plek is absoluut asemrowend!

Baie netjies met 'n baie mooi uitsig en watergat waar die diere saans en in die oggende gedrink het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carey D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carey D
Gesin met klein kinders

We had a great time at Eagles Nest!

Our stay was great. Our only concern was that the railing around the deck doesn't extend around the boma area so that isn't very child friendly, especially for a young toddler. The railing also is quite loose and wobbly in places. Otherwise we can't complain!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 995
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 995
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 995
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzRlYWUzLWQ1NjItNGJhYi1hNGJkLTMxODQ4MjNjMGMxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 995 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem