Eagles Nest
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 995 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Eagles Nest skuil in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dié pragtige, moderne bosveldtuiste bied ruim leefareas omring deur die natuur. Die lodge is lekker naby al die doendinge in Mabalingwe, soos tennis, muurbal, minigholf, en swem in warm en koue swembaddens. Daar is ook 'n plaaswinkel, restaurant, boma, kroeg, Jacuzzi, en sauna-kamers.
Verblyf word in 5 eenhede met en suite-badkamers gebied. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid se kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n aparte opwaskamer. Verder is daar 'n oopplan-leef en -eetarea wat oopmaak op groot dekke met 'n swembad en 'n versonke bome ('n veiligheidsnet vir die swembad is beskikbaar).
Gaste het toegang tot parkeerplek, 'n tweede boma en 'n verhitte swembad. 'n Privaat wildritvoertuig is beskikaar op versoek. Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf.
Mabalingwe het 'n puik vermaakprogram. Daar is begeleide wildrittte en perdritte, en mens kan kyk hoe die leeus gevoer word indien dit vooraf gereël word. Bela-Bela, bekend vir sy warmwaterbron, is net 28 km van hier af.
Slaapplek
’n Bespreking by Eagles Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Jaar gelys 10
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Eagles Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom