+8
Gastehuis in Colesberg

Eagles Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie rustige en veilige plek. Baie netjies en skoon. Eagles Accommodation is 'n baie netjiese plek. Ons was baie hartlik en vriendelik verwelkom. Ons gasvrou het alles mooi uiteengesit vir ons m.b.t. ons verblyf vir die nag, en sy het selfs vir ons van die plaaslike restaurante se menus beskikbaar gehad met voorstelle. Die plekkie is werklik puik en baie veilig. Ons motor was veilig agter 'n veiligheidsheining asook toegesluit in 'n motorhuis. Ons akkommodasie was puik! Ons kon werklik nie vir beter gevra het nie. Die prys is baie bekostigbaar. Baie dankie, ons sien jou definitief weer as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Betta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Stockenstroom street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dec1e7e2a72add9f4d439366b1df4f3b0db8a1e33536ad511ef27e1956c9e2577c9aff20f3ac3875a08d7c9f42653aaa76a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Stockenstroom street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.720509118535 25.095889904427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang