Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Eaglescraig

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 101

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Rhodes Cottages - Eaglescraig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Beslis aan te bevele!

Ongelooflike mooi area & ou groot plaashuis! Teen die berge, weg van alles af, en ongerep. Die plaaspad het 'n voertuig met ground clearance nodig, so moenie met jou TT of M3 kom en dan kla nie. Beslis die moeite werd vir mense wat na die stilte op 'n plaas soek. Bly meer as een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 064
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R5 064
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R5 064
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eaglescraig, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA627eaa20c8bbf53731145fa73b6efd426af78a4d481e7e1990a0e4f2ccf0c1331de152d8f2dd7b9bf118c3a79d4749d7614a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 064 per nag, vir 9 mense 1 5 1 5 Eaglescraig Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.820681 27.73938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem