Eaglesnest on 110 3rd Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eaglesnest on 110 3rd Street is in die still, rustige area Linden, naby Cresta, Rosebank, Montecasino en Sandton geleë. Linden is ’n gevestigde woonbuurt en is sentraal geleë, naby genoeg om die die Wieg van die Mensdom, Wits, die Universiteit van Johannesburg, Johannesburg se dieretuin, die Militêre Museum en verskeie teaters en restaurante te besoek.

Verblyf is beskikbaar in enkel- of dubbelkamers en 'n kothuis buite. Elke kamer en die kothuis het ’n dubbelbed en dus slaapplek vir 2 mense. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet, asook ’n TV met ’n DVD-speler en WiFi. Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes.

Elke kamer het ’n deur wat na die patio lei en die kothuis se ingang lei na die tuin. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer 1 en 2 sluit ontbyt in en die kothuis bied selfsorgverblyf met die opsie om ontbyt teen 'n ekstra koste te versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eaglesnest On 110 3rd Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false