Earth Angel @ Sundowner Lodge
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Welgekosen G13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Earth Angel @ Sundowner Lodge is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 in Piet Retief. Dié eenheid is net langs die N2 wat dit ideaal maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Die eenheid het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 ekstra enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, yskas, potte en panne, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein sitkamer met 'n TV.
Buitemeubels is vir gaste beskikbaar en die lodge het 'n gemeenskaplike restaurant, kroeg en gimnasium. Sundowner Lodge het 24 uur-sekuriteit, geslotekringtelevisie en elektriese omheining vir ekstra sekuriteit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Kerkstraat, Welgekosen G13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Welgekosen G13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga