Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earth Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R685 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Earth Country Cottage is 'n knus kothuis in die rustige omgewing van Skeerpoort en bied gerieflike verblyf. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris wat bydra tot die avontuur wat die verblyf bied. Hierdie bekoorlike kothuis is perfek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Hierdie oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis in die lapa wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus is.

Veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is gerieflik langs die Magaliesrivier geleë en bied 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite soos fietsry, stap, draf, voëlkyk en gaste kan ook die omgewing verken. Motorfietsentoesiaste kan verskeie paadjies ry om die besienswaardighede in die area te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Earth Country Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 17

Jaar gelys 1

Ligging

  • Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80702b79ffb455d3c6ad70d458d934a03b131c7b0cf820305f8bdb416b40ebd02eff05bb68646c58eccdeb676f4c4809fdee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense P91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816275676303 27.733953363264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem