LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ease @ Epa-Valley | LekkeSlaap
+53

Ease @ Epa-Valley

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camp Trevor Ptn 25, Doornhoek 344JT, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ease @ Epa-Valley is teen die hange van die berg geleë wat oor die Elandsrivier kyk aan die buitewyke van die sonderlinge dorpie, Waterval Boven. Dis slegs 3,2 km van die N4 af.

Dié dorpie is die ideale wegbreekplek vir gaste wat die rustigheid van die natuur waardeer. Ease @ Epa-Valley is op die platorand bo Emgwenya geleë en word via ’n 1,5 km-lange grondpad bereik. Die grondpad is slegs 6,5 km vanaf Waterval Boven/Emgwenya Elandsrivierwaterval. Die verblyf bied 'n wonderlike, rustige wegbreek vir rugsakreisigers, gesinne of ’n groep vriende. Dis ook die ideale oornagverblyf vir gaste op pad na of op pad terug vanaf die Kruger Wildtuin, die Laeveld of Mosambiek.

Dié bekoorlike verblyf is afgeleë en word omring met welige bos en het ’n panoramiese uitsig op die bergreekse, oor die rivier in die vallei, asook die dorp.

Verblyf word in selfsorg-eenhede, B&B-eenhede, kamers wat gedeel word, 'n slaapsaal en 'n vrystaande selfsorggesinshuis gebied.

Vir die jongspan is daar 'n groot grasperk waarop hulle kan speel en daar is ook ’n klimraam wat sigbaar is vanaf die eenhede. ’n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste en dit kan deur die bestuur gereël word.

Doendinge in die area sluit bergfietsry en voetslaan in die berge of langs die Elandsrivier na die ongerepte dam-area in. Gaste kan na die misterieuse klipsirkel op een van die voetslaanpaaie kan kyk of rotsklim by 'n baie gewilde plek slegs 'n paar kilometer ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Ease @ Epa-Valley
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Camp Trevor Ptn 25, Doornhoek 344JT, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Ease @ Epa-Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camp Trevor Ptn 25, Doornhoek 344JT, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARXhEP61nliKPTqXHrgzpx0vh8mymBcsbBEmnJMpfv48AJOAsvL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Camp Trevor Ptn 25 Doornhoek 344JT 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.645088994743 30.314294305557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!