- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
East View House is 'n luukse gastehuis wat in Arcadia, Pretoria, geleë is. Dié gastehuis gesoute reisigers, sakereisigers of vakansiegangers se behoeftes bevredig. East View House is klein en persoonlik en tog glad nie intimiderend nie. Hier kan jy uitstekende verblyf, geriewe, diens en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid beleef.
Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en is toegerus met al die luukse geriewe wat jy benodig om jou verblyf onvergeetlik te maak. East View House is in 'n stil straat naby die Uniegebou, Brooklyn- en Menlyn-winkelsentrums, die Universiteit van Pretoria, restaurante, winkels, die middestad, Loftus-sportsentrum en verskeie ander besienswaardighede geleë.
Daar is 'n groot verskeidenheid toerisme-inligting beskikbaar en daar is 'n werksruimte met internet wat gaste 24 uur per dag kan gebruik. Ons voorsien graag inligting en wenke wat jou kuiertjie in Pretoria onvergeetlik sal maak. Ons kan lughawependeldienste, motorhuurdienste, daguitstappies en besprekings by restaurante met betroubare diensvennote reël. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die Blignaut-gesin verwelkom jou graag om hul bekostigbare, gerieflike en vriendelike verblyf met 'n knus atmosfeer en puik ligging te geniet. East View House is op die hoek van Oos-laan en Osborne-weg in Arcadia geleë.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink East View House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng