Easy Stay - The Vantage 012
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 012 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus en daar is ook 'n wasmasjien. Gratis, onbeperkte WiFi en 'n slim-TV met Netflix en YouTube is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep.
The Vantage is 8 km vanaf Johannesburg-stadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dis 25 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang