+13
Selfsorg in Rosebank

Easy Stay - Vantage 015

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Easy Stay - Vantage 015 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is slegs 850 vanaf die Rosebank winkelsentrum en naby verskeie restaurante.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek.

Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. The Vantage is naby die Johannesburg Stadion en Gold Reef City. Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is slegs 24.1 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Easy Stay Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 075
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 075
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 075
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ccf8175ba96997c973f53bddec508d66b3b5c611f49c19ba38bdc0de18af1f974d7c7521de4a3e75c635c18feb131e1ce95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 075 per nag (plek vir 4) 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1449181 28.0410448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang