Easy Stay - Vantage 317
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 317 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 850 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis met 'n sitarea en 'n eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Dié area lei na 'n stoep met sitplek.
Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die Vantage-woonstelblok is naby Johannesburg-stadion en Gold Reef City. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe wat 24,1 km ver is.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang